Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan-On-Sea

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endersteinstraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langebaan-On-Sea is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Langebaan. Dié verblyf is 'n ideale afsaalplek vir gaste wat naby die dorp se besienswaardighede en geriewe wil wees. Die verblyf sluit nie enige ontbyt of ander etes in nie.

Daar is 3 kamers wat elk uniek versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Al die kamers het privaat en suite-badkamers. Daar is ook gratis vinnige WiFi en komplimentêre toiletware in elke kamer.

Die gastehuis het 'n gastesitkamer met DStv, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Langebaan-On-Sea is naby die strandmeer, winkels en restaurante.

Die eiendom is uiters goed geleë en is slegs 'n kort stappie vanaf Langebaan se hoofstrand en alle winkels en restaurante. Dit is die perfekte vakansieverblyf vir familie en vriende, of dien as sentraal geleë verblyf vir sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Langebaan-On-Sea
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Endersteinstraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan-On-Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endersteinstraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef48bc2ebf20e218cc4b3df7262f992d9289233f93d3a0955a3128eb3ddfd251f471a781efec2d968614a18f7380a8490b2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 2 Enderstein Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0927943 18.0320709