Langebaan Villas 9

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Langebaan Villas 9 is in 'n veilige kompleks geleë en bied gehalte-vakansieverblyf binne maklike bereik vanaf Langebaan se strandmeer. Slegs een blok of 2 minute se stadige stap vanaf Langebaan Strandmeer en twee restaurante. Die ouwêreldse strandmeerdorp is die ideale basis vanwaar besoekers die Weskus kan verken en die verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelstapelbed. Daar is ook 1 ekstra enkelbedmatras. Die slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, basiese toebehore en 'n ontbyttoonbank met stoele. Buite die eenheid is daar 'n braai-area en 'n eetkamertafel beskikbaar.

Gaste kan verskeie doendinge in die area geniet, soos voëlkyk, visvang, perdry, kajak, voetslaan, gholfspeel, ski en kyk hoe mense branderplankry.

Augustus en September is die enigste twee maande wanneer Postberg Natuurreservaat oop is vir pragtige blomme.

Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Langebaan Villas 9 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Langebaan Villas 9 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za