Swellendam Akkommodasie by Langeberg Gaste Lodge | LekkeSlaap
+55

Langeberg Gaste Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 183, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Welkom by Langeberg Guest Lodge met sy tradisionele Kaaps-Hollandse boustyl. Dié gastehuis kombineer moderne Europese luuksheidstandaarde met outydse Suid-Afrikaanse sjarme en gasvryheid.

Die Lodge het 7 luukse tuinkothuise met privaat ingange en stoepe. Al die kamers het en suite-badkamers, geteëlde vloere, matte, rietplafonne met houtbalke. Dit is spesiaal ontwerp sodat dit gedurende die warmste somermaande koel sal bly.

Ons is bekend vir die vriendelike diens, waarde vir geld en aandag aan die fyner besonderhede. Hiér kan gaste ontspan in gerief.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Langeberg Gaste Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Voortrekstraat 183, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langeberg Gaste Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 183, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvKVsK8agHpPaeYIfsyRn7awwxUrNezyoUBICDzP74vBjEWhPte?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 183 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.030593828341 20.431147813797
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za