LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langekuil Kothuis | LekkeSlaap
+34

Langekuil Kothuis

Kothuis 2
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 1 solderkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Daar is 'n oopplan-leefarea en -kombuis op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas, wasmasjien, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n patio met braaigeriewe. Geen TV is in dié eenheid beskikbaar nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en 'n eetkamertafel. Die leefarea het 'n ingeboude braai en gaste kan ontspan in die sitkamer which has a TV. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area. Parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langekuil-plaas, Langs die R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKijhpDhIYeg9mEAr2yutMKoKZempMRmrZiCfOu8QTFf0p1Eeec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Farm Langekuil Off the R316 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.315259552601 19.595372302075
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!