Opsomming van Resensie
Alegra H - Mei 2022
Gemiddeld
Plek was skoon, my kwotasie was op versnaperinge met aankoms, dit was nie so nie.
Langenhoven B&B se terugvoer
Jammer oor die ontbyt, maar die tye van ESKOM was vanaf 05:00 tot 8:30. Aangesien die gaste 'n bestelling vir 08:00 gehad het en vir die ontbyt moet betaal. Hulle het dit bespreek of hulle hier gaan eet of by die gebeurtenis waarheen hulle op pad heen was. Ek het hulle dus afgeraai.
Kamer 8 en 2 is dieselfde, Kamer 2 het 'n nuwe TV en 'n mikrogolf, waar Kamer 8 nie het nie en ook 'n groter stort.
Ons het 3 mans wat hier werk wat op die oomblik in Kamer 8 bly. Hulle sou Vrydag terug Kaap toe gaan, maar het opdrag gekry om oor die naweek te werk. Ek het hulle nie geskuif nie maar wel die nuwe gaste Kamer 2 gegee.
Ek vra om verskoning dat hulle ongelukkig is, maar kan nie tred hou met ESKOM se besluite nie.
Marinda S - Apr 2022
Gemiddeld
Ons het lekker gebly.
Johan J - Mrt 2022
Gemiddeld
Die ontvangs was nie baie goed nie en die "eienaar" was maar baie stug en het nie regtig belanggestel om ons te verwelkom nie.
June A - Feb 2022
Gemiddeld
Would not stay in this establishment again.
Langenhoven B&B se terugvoer
Sorry to hear that. I suggested that you take en-suite family room 4 when you arrive because we were busy doing renovations in room 8. You however insisted that you booked 8 and you want 8. You tested the bed in room 8 and were prepared to wait in the garden while I cleaned out the dust and prepared the room for you.
You stayed 2 days and did not complain to me at all although we spoke a few times. We could have moved you at that stage.
Since then we replaced the mattress which was our intention.
Sarah V - Jan 2022
Gemiddeld
Fine, but overpriced.
Lees meerLuanda S - Jan 2022
Gemiddeld
Good.
Kobus J - Jan 2022
Gemiddeld
Rusig en stil.
Gerhard L - Des 2021
Gemiddeld
Eienaar en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Jolandi F - Nov 2021
Gemiddeld
Ongelooflik
Terrence O - Nov 2021
Gemiddeld
Lieflike ervaring
Langenhoven B&B se terugvoer
Baie dankie. Julle is pragtige gaste. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Ina
Zenadia G - Nov 2021
Gemiddeld
We stayed overnight on a long drive and the room was the best rest we had in days.
Anna-marie V - Okt 2021
Gemiddeld
1 nag verblyf, gasvryheid en etes puik. Kamer netjies, prakties en doeltreffend ingerig.
Waylon G - Okt 2021
Gemiddeld
Wonderlik
Machiel C - Sep 2021
Gemiddeld
Great.
Yaacov Francois H - Mei 2021
Gemiddeld
Die vars lug van Oudtshoorn by Langenhoven Gastehuis is baie goed vir gees, siel en liggaam!
Langenhoven B&B se terugvoer
Ek het dit net so geniet om julle hier te he. Watter aangename mense is julle nie. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Seenwense,
Ina
Annette M - Apr 2021
Gemiddeld
Ek sal dit vir die Kunstefees aanbeveel weens ligging en goeie ontbyt.
Langenhoven B&B se terugvoer
Jammer dat die kamer nie volgens u standaarde was nie.
Die dame het oorpronklik n ander groot kamer bespreek (no 8) maar het n ander bed verkies. Ons het haar toe no 7 gewys wat sy toe wel geneem het. Daar was n paar dae nie gaste in nie, m.a.w. ons het dit nie vir hulle voorberei nie. Daarom mag dit wees dat daar stof kon teenwoordig wees. Die stoep is n oop stoep dus sal daar blare wees as dit winderig is.
Ek vra nogtans verskoning vir die ongerief.
Jaco P - Sep 2020
Gemiddeld
Uitgerus.
Rosa D - Feb 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam rustig.
Arina J - Feb 2020
Gemiddeld
Goed geleƫ maar nie waarde vir geld.
Langenhoven B&B se terugvoer
Ek is jammer om te hoor dat jy nie tevrede was met jou verblyf nie. Julle het ongelukkig die kleinste en goedkoopste kamer bespreek wat ons het. Ons ander kamers is heelwat groter en het ook lugreeling.
U was tevrede toe ek die kamer aan u gewys het anders sou ek aanbeveel het dat ons 'n opgradering vir u doen. Indien u weer deur Oudtshoorn reis besoek ons gerus dat ek u ons ander kamers kan wys.
Darryl B - Jan 2020
Gemiddeld
It was okay.
Joan F - Des 2019
Gemiddeld
Was awesome gewees, baie vriendelik.
Langenhoven B&B se terugvoer
Wonderlike, vriendelike gaste. Dit was net 'n plesier om hulle hier te he.
Hoop ons sien julle gou weer.
Ina
David S - Des 2019
Gemiddeld
Ons verblyf was fantasties.
Louise F - Des 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon. Sal aanbeveel.
Willie P - Des 2019
Gemiddeld
Baie goed.
Deon M - Des 2019
Gemiddeld
Ida, die eienaar, laat jou soos 'n opregte huiskind voel met haar vriendelike gasvryheid.
Langenhoven B&B se terugvoer
Goeie dag Deon,
Ek moet dankie se! Julle was wonderlike gaste
Beste wense vir die feestyd
Ina
Micaela A - Sep 2019
Gemiddeld
Will definitely return!
Langenhoven B&B se terugvoer
Baie dankie. Jammer oor die wasbak. Dit is intussen reggestel.
Sal julle graag weer wil huisves.
Beste Groete
Ina
Lelani V - Apr 2019
Gemiddeld
Lekker en goed geleƫ.
Jacolize M - Apr 2019
Gemiddeld
Baie oulike opset. Heerlik gebly.
Wessel P - Mrt 2019
Gemiddeld
Redelike oornagverblyf.
Langenhoven B&B se terugvoer
As u na die kwotasie gekyk het wat ons aan u gestuur het sou u bewus gewees het van die feit dat u 'n kamer gekies het waarby ontbyt nie ingesluit is nie. As u verder gelees het sou u gemerk het dat ons u ontbyt aangebied het teen R 65.00 per persoon.
U het hier gebly gedurende die KKNK waartydens ons heeltemal vol was. Ons het gesorg dat elke gas se motor saans agter n veiligheidshek was. Vir die 7 gastekamers wat ons het is hier genoeg parkeerplek as elkeen so parkeer dat hy/sy die ander in ag neem.
Matheus J V - Jan 2019
Gemiddeld
Basies.
Helene B - Jan 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Langenhoven B&B se terugvoer
Ek wil net noem dat ons duidelik aandui watter by watter kamers ontbyt ingesluit is en by watter nie. Ek en die gas het per e-pos reelings getref en sy was bewus van die feit dat ontbyt nie ingesluit is nie voor haar finale bespreking gedoen is. Al versoek wat sy gehad het was vir n yskas en lugreƫling wat sy wel gekry het.
Sy het ons plek baie tevrede en gelukkig verlaat en gese dat sy ons oral sal aanbeveel. 'n Baie aangename dame.
Janine B - Jan 2019
Gemiddeld
Baie gasvry en sal dit enige tyd aanbeveel.
Nazlie A - Jan 2019
Gemiddeld
Everything was perfect.. We had a good time.
Anine T - Jan 2019
Gemiddeld
Ons het als gekry wat ons gesoek het na 'n lang reis.
Christa S - Jan 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Langenhoven B&B se terugvoer
Baie dankie. Weereens jammer oor die wasbak. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Hans L - Jan 2019
Gemiddeld
Goed geslaap en lekker ontbyt geƫet.
Langenhoven B&B se terugvoer
Baie dankie. Dit was net n plesier om julle hier te he.
Groete
Monique V - Okt 2018
Gemiddeld
Netjies en eenvoudig.
Lees meerLangenhoven B&B se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Die Wi-Fi in die kamers werk 100%, Daar was n paar dae wat ons slegte ontvangs gehad het. Jammer dat dit u moes tref! Ons het die voorsiener laat ondersoek instel en hy kon geen fout vind nie. Parkeerplek is meer as genoeg vir alle gaste. Ons het sekuriteits hekke aan die voorkant waar daar heelwat parkering is. Gaste is egter geneig om almal na die agterkant te ry waar daar net een ingang is en hulle maklik vasparkeer kan word..
Wees verseker dat ons alles in ons vermoe doen om dit gemaklik en aangenaam te maak vir ons gaste sonder om ons pryse op te skuif.
Robert H - Jul 2018
Gemiddeld
Vriendelike diens.
Langenhoven B&B se terugvoer
Baie dankie. Jammer as jy gesukkel het met Wi-Fi. Ons het reeds n versterker en die beste Internet wat ons kon kry aangesien ek ook n aanlyn besigheid het. Oudtshoorn is n wonderlike plek om in te bly maar ons ontvangs is swak.
Groete
Tanith G - Jul 2018
Gemiddeld
Gemaklik.
Sanette V - Jul 2018
Gemiddeld
Ons het almal heerlik gekuier.
Langenhoven B&B se terugvoer
n Plesier om gasvrou te wees vir vriendelike en aangename mense. Hoop ons sien julle weer.
Vernon W - Jun 2018
Gemiddeld
Wonderlike plek om te bly.
Xolelwa M - Mei 2018
Gemiddeld
Please change your towels and everyday. I used the same dirty towels for the whole long weekend.
Pieter N - Mei 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
James B - Mei 2018
Gemiddeld
Swak diens.
Cora-marie V - Mei 2018
Gemiddeld
Nie vriendelike diens gewees nie en dit is die hoof aspek by verblyfplekke.
Rina O - Apr 2018
Gemiddeld
Kamer nie op standaard.
Lees meerLowies M - Mrt 2018
Gemiddeld
Goeie diens.
Lynette A - Jan 2018
Gemiddeld
Baie lekker, gerieflik en gasvrye atmosfeer.
Sudine K - Jan 2018
Gemiddeld
Bekostigbaar. Ons hondekind was welkom!
Louis S - Des 2017
Gemiddeld
Kamer was goed! Parkering 'n probleem!
Lees meerNico B - Nov 2017
Gemiddeld
Gerieflik.
Hanlie G - Nov 2017
Gemiddeld
Puik ligging en goeie waarde vir geld.
Pieter L - Okt 2017
Gemiddeld
Uitstekende verblyf!
Lizette Z - Okt 2017
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld.
Dirk V - Okt 2017
Gemiddeld
Absoluut uitstekend!
Daniel M - Okt 2017
Gemiddeld
Baie huislik.
Leonie R - Sep 2017
Gemiddeld
Rustig en stil.
Stephen P - Sep 2017
Gemiddeld
Aangename verblyf met heerlike ontbyt.
Alberts B - Aug 2017
Gemiddeld
Baie gesellig en vriendelik.
ElsabƩ V - Aug 2017
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld!
Anton B - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Lees meerLouis D - Jun 2017
Gemiddeld
Sal dit ter enige tyd aanbeveel, wonderlike plek en mense!
Langenhoven B&B se terugvoer
Dankie Louis.
Julle was sulke wonderlike gaste, dit was net n plesier om julle hier te he.Hoop julle tydjie verder was aangenaam.
Groete
Ina
Jerald A - Mei 2017
Gemiddeld
Die mense was gaaf en diens is puik. Baie dankie.
Langenhoven B&B se terugvoer
Beste Jerald,
Baie dankie. Dis was 'n groot plesier om sulke maklike en vriendelike gaste soos julle te huisves. Hoop ons sien julle weer.
Beste Groete,
Ina
Leon G - Mei 2017
Gemiddeld
Vriendelike mense.
Langenhoven B&B se terugvoer
Dankie Leon,
Altyd goed om te hoor! Jy maak my dag met die verwysings!
Beste groete,
Ina
Willem H - Mei 2017
Gemiddeld
Netjiese verblyf.
Cecil E - Apr 2017
Gemiddeld
Swakste diens ooit. Kon nie eninge personeel in die hande kry nie. Moes wag tot die volgende more.
Langenhoven B&B se terugvoer
Ek is baie jammer om te hoor dat die ontvangs swak was. Ons het ekstra hulp gedurende die KKNK gehad. Dit moes nie gebeur het nie. Die bruin water is steeds n probleem in Oudtshoorn waaraan ons niks kan doen nie. Hopenlik sal die munisipaliteit dit binnekort oplos. Ons voorsien n 500ml drinkwater. Die gaste drink as n reel gebottelde water. Ek was in die huis maar het blykbaar nie gehoor toe die gas die klokkie gelui het om die probleem te rapporteer nie. Die volgende oggend het ek gaan kyk en gemerk dat n skroef van die toitetbril los is. Die stort se skroef het losgekom by die muur. Daarvoor vra ek om verskoning. Die dame wat inspeksie hou na die vorige gaste weg is moes dit gemerk en rapporteer het.
Ek sal seker maak dat nie weer gebeur nie!
Nick & Corrie P - Apr 2017
Gemiddeld
Baie baie aangenaam, baie lekker gebly, sal vir seker weer van Langenhoven B&B gebruik maak.
Langenhoven B&B se terugvoer
Baie dankie, was n plesier om julle hier te he. Mense soos julle maak dat ons harder wil probeer om ons gaste gelukkig te maak.
Ina
Jaco B - Jan 2017
Gemiddeld
Baie netjies, voel tuis.
Nicole S - Des 2016
Gemiddeld
Vriendelike, warm atmosfeer.
Natasja G - Sep 2016
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs
Riaan D - Aug 2016
Gemiddeld
Perfek!
Marietjie H - Jun 2016
Gemiddeld
Gemiddelde verblyf, vriendelik ontvang.
Theo K - Jun 2016
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Helene V - Jun 2016
Gemiddeld
Kort en kragtig.
Louisa K - Mei 2016
Gemiddeld
Dit was 'n aangename ervaring. Ons gasvrou was baie vriendelik.
Luther E - Mrt 2016
Gemiddeld
Die verblyf en die kos was lekker.
MichƩle V - Mrt 2016
Gemiddeld
Gerieflik, gemaklik, veilig en maklik om te vind!
Hannes D - Feb 2016
Gemiddeld
Very friendly owners and hosts.
Langenhoven B&B se terugvoer
Thank you! You were perfect guests. Easy to please. Hope you will stop and have a cup of coffee if you come this way again.
Warm Regards
Ina & Gert
Chris W - Jan 2016
Gemiddeld
Accommodation and hospitality was excellent.
Lees meerLangenhoven B&B se terugvoer
What a pleasure having Chris and his friends as guests at our establishment!
Pieter G - Des 2015
Gemiddeld
Rustige atmosfeer.
Zinette C - Des 2015
Gemiddeld
Aangenaam verras deur hierdie juweel in die Klein Karoo.
Rocky L - Des 2015
Gemiddeld
Gemiddeld.
Langenhoven B&B se terugvoer
Dit is n jammerte dat die gaste nie lekker geslaap het nie. Ons sal ondersoek instel na die probleme wat genoem is. Indien iemand onvriendelik was vra ons om verskoning.
Karin S - Sep 2015
Gemiddeld
Kamers was van gemiddelde standaard.
Dalene R - Mei 2015
Gemiddeld
Heerlik gebly, plek goed ingerig en lekker ontbyt gehad soggens.
Lees meerPieter V - Mei 2015
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam met alles.
Neels R - Apr 2015
Gemiddeld
Algemeen goed.
Lees meerChrista K - Apr 2015
Gemiddeld
Vriendelik sonder om privaatheid te steur.
Christo V - Mrt 2015
Gemiddeld
Ek hou nie van die plek nie.
Stefanie R - Mrt 2015
Gemiddeld
OK.
Charlotte S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netjiese verblyf met gerieflike swembad en braai-area.
Craig B - Jan 2015
Gemiddeld
Lekker oornagstop.
Lynette V - Jan 2015
Gemiddeld
Netjiese eenheid met alles beskikbaar wat mens nodig sou hĆŖ. Tot DStv!
Stephen R - Jan 2015
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Marco V - Des 2014
Gemiddeld
Baie netjies!
Joanie V - Des 2014
Gemiddeld
Nie te goed nie.
Alta D - Sep 2014
Gemiddeld
Die plek was netjies en ek sal weer daar tuisgaan .
Barry L - Aug 2014
Gemiddeld
Een nag oorgeslaap tydens 'n besoek aan Klein Karoo Klassique-konserte.
Hilda G - Jul 2014
Gemiddeld
Baie aangenaam en voldoende!
Franz B - Mei 2014
Gemiddeld
Fantasties!
Sarie R - Apr 2014
Gemiddeld
Dit was gerieflik naby die KKNK.
Bets V - Apr 2014
Gemiddeld
Basiese verblyf.
Terence V - Mrt 2014
Gemiddeld
Baie vriendelike en goeie diens. Baie dankie!
Kotie M - Mrt 2014
Gemiddeld
Redelik goed dankie.
Aleta F - Mrt 2014
Gemiddeld
Goed.
Marieta S - Mrt 2014
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
Wesley B - Mrt 2014
Gemiddeld
Courteous and clean, you have a good feeling once you enter the place.
Lees meerArnold G - Mrt 2014
Gemiddeld
Baie goedkoop!
D S - Mrt 2014
Gemiddeld
Baie gerieflik en absolute beheer oor privaatheid.
Hennie C - Feb 2014
Gemiddeld
Aangename verblyf!
Reinhardt V - Feb 2014
Gemiddeld
Baie oulik. Sal weer hier bly.
Johan G - Feb 2014
Gemiddeld
Warm gasvryheid!
Henry P - Jan 2014
Gemiddeld
Goeie atmosfeer en ontspanning.
Chris G - Jan 2014
Gemiddeld
Gemiddeld.
Rhoda V - Jan 2014
Gemiddeld
Just okay.