Langkloof Gallery Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Langkloof Gallery Retreat bied B&B-verblyf met aandetes op 'n werkende plaas in die Klein-Karoo in die Cape Route 62-area. Dié verblyf is ideaal vir 'n oornagstop op pad na verskeie besienswaardighede in die area, if vir gaste wat net wil ontspan en die Langkloof wil verken.

Langkloof Gallery Retreat beskik oor 1 gastekamers in 'n afgeslote deel van inheemse ontwerperstuine. Die eenheid het 'n privaat ingang, het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en bied toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe is in die kamer beskikbaar. Die galery is vir die gaste beskikbaar en kan as 'n sitkamer gebruik word, met 'n pragtige kaggel en 'n groot eettafel.

Die eenheid het ook verskeie buite-sitareas waar gaste die ryk voëllewe kan aanskou. 'n Heerlike ontbyt en tuisgemaakte aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en word buite met 'n pragtige uitsig, in die kombuis in die hoofhuis, of in die galery bedien. Daar is geen selfsorggeriewe nie.

Die Langkloof Gallery vertoon 'n verskeidenheid beeldhoukuns in die tuine en het 'n uitsig op die gasheer se kunsateljee waar olieverf-skilderye, pastelwerke en kleiner beeldhoukuns te sien is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Langkloof Gallery Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za