LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langkloof Guest House | LekkeSlaap
+31

Langkloof Guest House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Louterwater, 6435, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Langkloof Guest House is in Louterwater in die Oos-Kaap in die middel van die pragtige appel- en peerboorde op die R62 geleë.

Die Stasie Huis is perfek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien dit 3 aparte eenhede het, elk met hul eie ingang. Eenheid 1 het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, 'n enkelbed in die sitarea en 'n badkamer. Eenheid 2 het 'n en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis en leefarea het 'n enkelbed, Eenheid 3 is 'n ruim, oopplan-eenheid met 'n kaggel en 'n en suite-badkamer.

Ouma's Flat is 'n goeie keuse vir paartjies en het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en sitarea met 'n enkelbed.

Langkloof Guest House is 50 minute se ry van Tsitsikamma Wildreservaat en die pragtige dorpie genaamd Stormsrivier. In die Langkloofvallei is daar 'n verskeidenheid geleenthede vir doendinge, soos stap, 4x4-roetes, visvang en plase besoek.

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Langkloof Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat, Louterwater, 6435, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsitsikamma Oos-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Louterwater, 6435, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxMzVlMGZlLTRiNjYtNDcyYy1hOTcxLTM1NjY1NzVkODVmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Main Street Louterwater 6435 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.801561402546 23.664720279531
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!