LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langsaan | LekkeSlaap
+28

Langsaan

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heatherstraat 3, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Langsaan is 'n moderne selfsorghuis vir 8 gaste in Nature's Valley.

Die huis het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers waarvan 1 'n stort en die ander 'n bad en 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n buitestort met warm water.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met 8 stoele, 2 sitareas met 'n TV skerm. Daar is geen DStv nie, maar wel WiFi.

Die huis het 'n buitebraai en 2 houtdekke, met uitsigte oor die tuin. Die perseel is omhein met 'n veilige onderdak parkeerplek. Langsaan is 800 m van die strand en die riviermond af en daar is verskeie stap- en bergfietsroetes in die omgewing. Dit is ook die ideale plek vir voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Langsaan sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Langsaan
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Heatherstraat 3, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langsaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heatherstraat 3, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6881c7e3ed056ea1b37c50cfdef9c472627420e9aac190ce2a30b74e6cce3fcab361f00fcfbc0397ced4f02359e782e8e408?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 4 Heather Street Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.978950190726 23.560851216317
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!