LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langsaan | LekkeSlaap
+28

Langsaan

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Langsaan
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Huis weg vanaf die huis.

Stil en rustig met die al die geriewe wat ek by die huis het.

Langsaan's terugvoer

Dankie Johan. Ons is bly jy het jou tydjie daar geniet.
Hein en Marina

Langsaan
Jp V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Great stay at Langsaan.

Beautiful home with great facilities.

Van Zyl A - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl A
Gesin met tieners

Ongelooflike lekker huis in die mooiste plekkie in Suid-Afrika.

Die huis is lekker ruim met al die geriewe sodat die vrou van die huis ook lekker kan rus. Die natuurskoon en lekker stap en fietsry roetes maak dit 'n bestemming waar mens vir lekker lang tyd kan bly en elke dag ietsie anders kan doen. Ons gaan beslis weer Langsaan besoek.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heatherstraat 3, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6881c7e3ed056ea1b37c50cfdef9c472627420e9aac190ce2a30b74e6cce3fcab361f00fcfbc0397ced4f02359e782e8e408?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 4 Heather Street Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.978950190726 23.560851216317
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!