Langstrand Terrace

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Langstrand Terrace is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel op die onderste verdieping in die stil, noordelike deel van Paternoster, sowat 1 minuut se stap van die strand af. Dit bied privaat toegang tot Langstrand en is naby verskeie goeie restaurante.

Die ateljeewoonstel het 'n oopplanuitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort in die eenheid. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met beperkte DStv-kanale.

Die leefarea bied ook toegang tot 'n patio met stoele en braaigeriewe, en daar is parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry en swem in.

Slaapplek

'n Bespreking by Langstrand Terrace sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Langstrand Terrace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za