Languedoc Farm
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lanquedoc Plaas, Blaauwklippenpad, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Languedoc Farm bied rustige, veilige en gerieflike verblyf met 'n huislike atmosfeer op 'n lieflike plaas in die Blaauwklippenvallei, net 10 minute van Stellenbosch se middedorp af. Die vallei lê tussen die majestueuse Stellenboschberge en Heidelberge en daar is talle uitstekende wynplase en restaurante naby aan ons.
Ons verblyf word aangebied in 2 eksklusiewe, privaat en ruim gaste-suites wat elk slaapplek bied vir 2 mense. Die suites is 30 m uitmekaar geleë om jou privaatheid te verseker. Elke suite is gerieflik ingerig en beskik oor sy eie en suite-badkamer.
Die pragtige tuin met manjifieke, ou bome het paadjies wat lei na die eenddammetjie en die Blaauwklippenrivier. Daar is skaduryke plekkies waar jy in die tuin kan ontspan en die voëllewe kan aanskou.
Daar is geen waterbeperkings nie, ons gebruik gefiltreerde boorgatwater het.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lanquedoc Plaas, Blaauwklippenpad, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Languedoc Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lanquedoc Plaas, Blaauwklippenpad, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12