Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lank-gewag Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Lank-gewag Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene S
Gesin met tieners

Lekker en rustig.

Was heerlik stil op die plaas. Kon lekker afskakel. Die hele gesin het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue-marie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n mooi uitsig, en baie rustig.

Baie lekker gekuier by Lank gewag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter H
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly by Lank-gewag Cottages. Penny het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer nadat ons reëlings verander het. Ons kinders (6 & 3) het die "hot tub" baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename "off the grid" verblyf.

Dit was lekker, anders, geen elektrisiteit en dit was aangenaam in die donker met minimum lig en die sterre wat helder sigbaar was. Die stilte in die nag is wonderlik as jy van die stad kom. Ons het nooit onveilig gevoel nie en die gasvrou was baie behulpsaam en gasvry. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid vir die siel.

Plek is baie mooi netjies en skoon. Die "rustic look" is nogal heel van pas vir die plekkie. Ek sal wel aanbeveel dat gaste voor die tyd al jul elektroniese goedjies moet laai. Ons het nie geweet dat daar nie 'n solar paneel is waar mens selfone kon laai nie. Jy kan dit wel doen by die pomphuis wat 'n entjie van die huisie af is. Ons het nie gemaklik daarmee gevoel nie. Die hondekinders het ons wandels tussen die vrugteboorde baie geniet. Vir die groot braaiers, let op daar is nie 'n braaibak nie. (Gelukkig vat ons altyd een saam met ons). Ons het nie die bed baie gemaklik gevind nie, maar vir die volgende ou kan dit moontlik ok wees. Maar verder, dis 'n baie oulike plekkie, en die deursnee ou sal dit baie geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engelina O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engelina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die stilte van die plaaslewe geniet en die eenvoudigheid daarvan.

Penny was baie vriendelik en die cottage heel ruim en perfek vir 'n naweek weg van die besige stadslewe. Ons het die stilte van die plaaslewe geniet en die eenvoudigheid wat daarmee gepaard gaan. Sal definitief aanbeveel en weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W
Saam met vriende

Weereens lekke!

Synde ons 4 senior burgers van die Weskus kom, kan ons dit kort en kragtig stel: Lekke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria W
Saam met vriende

Lekke kuierplek op 'n pragtige plaas.

Lankgewag is 'n juweel in die Karoo! Die wye stoep is ideaal vir gaste om te braai of om agteroor te sit en uit te kyk oor die landerye en berge. Dit is nie vir gaste wat elektriese luuksheid wil hê nie. Daar is solarkrag, maar die natuurskoon en vrede vergoed dit ruimskoots.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P
Gesin met tieners

Pragtige natuuruitsigte, mooi harts plekkie, veilig en rustig.

Baie rustig, privaat, natuurskoon, netjies, skoon en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carita D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carita D
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek!

Wat 'n heerlike wegbreek! Die Pruim cottage is baie privaat met 'n lekker grasperk vir kinders en honde om te speel. Ons sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jillian S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian S
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing and peaceful .

We thoroughly enjoyed our stay. Thank you to the host for the warm welcome and their assistance with getting our car jump-started.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge J
Gesin met tieners

Absolutely awesome.

Peaceful, relaxing, loved the stillness, and quietness. Nature is untouched.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We experienced the much needed peace and relaxation and left revitalized.

We thoroughly enjoyed our stay. We loved the cottage, which had a rustic yet trendy shabby chic style. The extras (olive oil, balsamic vinegar, etc.) were much appreciated, as well as the excellent Montagu Muskadel. If you are looking for peace, quiet, privacy, and relaxation in a beautiful setting, then Lank-gewag Cottages will tick all the boxes. The woodfired hot pool was a big highlight that made our stay special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc R
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was heerlik skoon en netjies. Die gasvryheid van die gasvrou, Penny, was uitstekend en ons kinders van 4 en 6 het dit vreeslik geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning and relaxing.

Can't wait to go back again. Many thanks for the great weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic peaceful getaway.

Friendly farm hospitality from the owner. The bed we used was comfortable, and we had a peaceful two nights' sleep. Dry firewood was available on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis so lekker rustig en 'n baie mooi plek.

Ideale wegbreekbestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Picturesque

Completely secluded and located in the middle of a farm, a great escape to completely switch off/chill. Nice hot tub and is close enough to the town, so lots to do during the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise-mari G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise-mari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Dit is 'n heerlike wegbreek uit die woelige stadslewe. Mense is baie vriendelik. Die KolKol is heerlik op die koue aande. Baie lekker, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Dit is 'n klein huisie, maar dit voel so ruim. Die warm bad is fantasties as mens net weet hoe om die vuur lekker te stook (dit het ons 'n uur geneem om dit uit te figure). Ek kan nie wag om weer daar oor te bly nie. Die foto's is akkuraat, maar dit kan nie die sjarme van die plekkie vasvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilanda T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek.

Wat 'n wonderlike wegbreekplekkie as jy net wil rus en van almal en alles rondom jou wil vergeet. Alhoewel dit geen krag het nie, kom dit niks tekort nie. Jy is omring deur natuurskoon en die mooiste sonsopkoms. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Het gevoel of ek net weer men's geword het.

Diens was baie goed. So klein probleempie met die gasyskas gehad, maar dit is die volgende oggend sommer gou-gou uitgesorteer. Hulle is besig met nog 'n opstal. Ek kan nie wag vir dit om klaar te kom nie. Wil weer op hierdie plaas kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is baie netjies met al die regte basics en ongelooflik gemaklik.

Hierdie huisie was perfek vir net ons twee, maar kan selfs nog twee mense daar in pas met 'n lekker braai-area en KolKol waar jy die pragtige uitsig kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cj V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj V
Gesin met tieners

Briljante huis, goed toegerus en Penny is 'n great host.

Die ligging is perfek vir wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlindie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlindie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek tussen natuur.

Mooiste ligging en stilte tussen die boorde. Die plekkie is so mooi ingerig en so lekker om sonder krag afgesny van die buite wêreld te wees en onder die sterre te lê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Rustig en stil netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy Lee E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy Lee E
Gesin met klein kinders

Beautiful private cottages.

One night stay was not enough away from the from the busy city. Beautiful cute cottages. No electricity for lots of bonding time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cabri V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien onder

Een van die beste, mees romantiese huise ooit. Die mees privaat plekkie. Alles is skoon, netjies en veilig. Penny het ons vriendelik ontvang. Volgende keer sal ons langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ren S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ren S
Gesin met klein kinders

Vinnige oornagplek.

Goeie beginpunt vir Route 62 as jy nie in dorpies of gastehuise wil bly nie. Gas- en LED-lanterns het voldoende gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephani F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, rustig en stil en die plek is so mooi!

Ons het hier gestop op die laaste dag van ons wittebrood, en dit was wonderlik. Baie rustig, weg van alles en die mooiste uitsig. Gaan beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker warmbad om in te ontspan.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharna W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharna W
Saam met vriende

So peaceful. Did not miss electricity one bit! A nice break and getaway from everyday life.

Some of the cutlery and kitchen utensils were rusty and others weren't washed properly, so we had to it wash ourselves. I liked the mix of old and modern, makes the cottage cosy and comfortable. Absolutely loved that we could braai inside! Christine was really friendly and helpful, even borrowed us her bread pot and got us ice, much appreciated. Took some time getting used to the shower, unless we missed something. Hot tub is also a fun task figuring out, how to control the temperature etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Die warmbad is baie lekker. Vat 'n tydjie om warm te word, so beplan daarvoor. Het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan O
Gesin met klein kinders

Soul food

Peaceful silence to recharge your soul. Kids get a break from electronics, adults get a break from daily life. Perfect setting for family bonding. I wouldn't recommend cooking serious meals indoor as the kitchen isn't very equipped; braai, braai, braai, while you "baai" in the hot tub. The owners are the nicest people you could meet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan tussen vrugteboorde.

Romantiese Jacuzzi. Cozy binnebraai. Montagu muskadel. Jacuzzi neem ongeveer 4 ure vanaf kraan oopdraai tot heerlik warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud, maar snoesig warm.

Die cottage is perfek om bietjie uit die stad of selfs dorp uit te kom. Geleë in die middel van die wingerde met die mooiste uitsig oor die berge. Die omgewing is maar koud in die winter, maar die cottage het 'n lekker binnebraai en vuur maak warm wat die koue winter soveel warmer maak. Baie lekker snoesige plekkie in die mooiste omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne T
Gesin met klein kinders

Little gem in the little Karoo. Hot tub a winner! Beautiful views! Very friendly and helpful owners! Will be back for sure!

Wonderfully rustic break away in the little Karoo! Thanks Penny for the hospitality and for making us feel welcome. Amazing views from the stoep. Donkey hot tub makes it super special. Love the combination of new and old in the cottage! Very pleasant stay! We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Lekker naweek-wegbreek.

Dit is 'n perfekte wegbreek vir 'n familie. Alles wat nodig is, is daar. Sal verseker weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Dit was die perfekte plek om weg te glip van die samelewing in mens se eie bubble. Penny was verskriklik gasvry en het ons met al die nodige ingerig, so dat mens nie eers kan agterkom daar is nie elektrisiteit nie. Julle sal ons definitief weer sien in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eljo B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nommer pas vir 'n salige naweek weg van alles!

Alles was net reg! Ons het niks te kort geskiet nie (van die kombuis toerusting, beddegoed en liggies). Die rustigheid van die klip mure, boorde, vallei en berge het tot in ons harte in gedryf. Fantastiese naweek weg, mag dalk hierdie huisie wil verruil vir my elke dag huis! Penny, ons gaan weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik gewees en baie mooi.

Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig lank gewag vir hierdie luukse!

Lank-gewag Lodge was pure bederf. Op die spyskaart was sielerus en herlaaiing van innerlike batterye. Ons wou nie teruggaan huis toe nie. Die feit dat daar geen elektrisiteit is nie, asook die houtvuurwarmbad, is deel van die bekoring van hierdie pragtige plek. Die huisie is perfek geleë tussen die vrugteboord wat dit baie privaat maak. Lank-gewag Lodge is definitief een van ons gunstelingplekke en weer 'n besoekpunt in die nabye toekoms. Dankie, Penny Haasbroek, dat julle hierdie goudmyn met ons deel - julle gasvryheid maak dit spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 080
R1 080 R972
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 080
R1 080 R972
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 080
R1 080 R972
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, Lank-gewag, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ebe3453113051bf2b4466fefabde66abee1b98c4617ca60234f195b3e6a4323470dd7bf72a1b44f65f575fc70c3edaa893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Route 62 Lank-gewag 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.828269249496 20.210784199419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem