LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lanseria Lodge | LekkeSlaap
+32

Lanseria Lodge

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 35 resensies vir Lanseria Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Vangile K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vangile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful environment.

We received a warm welcome, good service. The place is very quiet and relaxing. Great stay. Thank you Khumbulani.

Div V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Div V
Gesin met tieners

Het definitief baie beter verwag vir die prys.

Die lodge is baie goed geleë naby Lanseria lughawe. Kamers en meubels is bietjie oud modies en 'n opknap sal lekker werk. Vir die res het ons gerieflik en lekker geslaap maar die prys is hoog vir wat gebied word.

Chris B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Ek geniet altyd die verblyf by Lanseria Lodge.

Ek is weereens deur vriendelike personeel gegroet. My verblyf was so goed soos al die vorige kere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I always enjoy staying at Lanseria Lodge.

Once again I was greeted by friendly staff. My stay was as good as all the previous times.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chris B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Soos die vorige keer het ek baie lekker gebly.

Gaste word altyd vriendelik en vinnig verwelkom by aankoms. Baie rustige omgewing en voel sommer gou rustig en ontspanne.

Tony F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die geld werd wat ek betaal het.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik verwelkom en die dame was baie behulpsaam. Die geriewe is die geld werd en ek sal die Lodge aanbeveel. Daar is wel een ding wat hulle kan doen en dit is om 'n kragopwekker te kry vir die tye wat die krag afgeskakel word.

Fanie C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby Lanseria.

Oukei vir vroeg vlugte van Lanseria.

Lc L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lc L
Gesin met klein kinders

Vinnige, vriendelike en baie netjiese plek.

Ons was uiters vriendelik gehelp. Die plek was netjies en skoon. Absoluut wat ons nodig gehad het.

Chris B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Baie gerieflik, het baie gemaklik en rustig gevoel.

Ek is baie goed ontvang by aankoms, kamers is skoon en netjies, baie stil en rustig.

Dumisani D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dumisani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fantastic place for stopover.

The place was nice and clean but not my cup of tea for a longer stay.

Chris B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Baie rustige blyplek, na 'n dag se werk.

Baie rustige omgewing, pragtige tuine en plantegroei. Ek het uitgerus. Kamers kort net 'n lessenaar om by te werk as dit nodig is.

Charmaine L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not up to standard compared to price.

Shower curtain and hot water takes very long. TV has limited channels. Kitchen is not well stocked for self-catering.

Karin W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Karin W
Enkelreisiger

Hy is wel skoon en netjies en naby Lanseria Lodge.

Skoon, netjies, maar oud en vir seker nie 4-ster nie!

Nicolaas S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S
Enkelreisiger

Vinnige hulp en diens. Nie lank genoeg gebly om te kan kla mie, maar ideaal vir oornag bly!

Naby aan die lughawe en ideaal vir een aand se bly, vir daardie laaste minuut reisplanne.

Louis V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop en eenvoudig.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Rustige oornagverblyf.

Gert V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

No value for money.

Was not good for 2 persons, bed to be replaced.

Marius B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Besigheidsreis

Goed geleë naby Lanseria Lughawe.

Vir die sakeman om naby Lanseria lughawe te wees is dit goed geleë.

Wilma W - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs in Afrikaans was wonderlik!

Die kombers op die bed is te swaar en slaap nie lekker nie. Sou eerder 'n duvet of "comforter" verkies.

Kobus V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Enkelreisiger

Gerieflik, goed geleë en waarde vir geld.

Ideaal vir die reisiger wat vroegoggend 'n vlug moet haal en nie lus is vir verkeer nie.

Anna-marie D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie D
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Dis gerieflik na aan Lanseria geleë. Die stort het net geen druk gehad nie en temperatuur moeilik om te hanteer. Televisie geen DStv, en die ontvangs van die gewone kanale uiters swak.

Laurine F - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Baie lekker. Die mense was baie gasvry.

Karin V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karin V
Saam met vriende

Onaangenaam.

Die vrieskasgedeelte van die yskas was so vasgevries dat ek dit glad nie kon oop kry nie. Die stort is power en die water is kokend en dis eers nadat 'n mens dit 'n ruk lank in die wasbak laat loop het ─ dis onaanvaarbaar in 'n land waar ons soveel droogte ervaar. Ons moes herhaaldelik die toeter druk om in te kom. Ek het 'n e-pos gestuur om aandete te bestel, maar dit was glo te veel moeite. Ons sal beslis nie weer daar oorbly nie.

Alwyn M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn M
Enkelreisiger

Gerieflik en netjies!

Bietjie versteek, internet- en selfoonverbinding baie swak en WiFi bestaan nie vir gaste nie. Die aandete is slegs op aanvraag beskikbaar. In 'n neutedop: die geriewe was baie netjies, alhoewel daar geen melk in die wooneenheid was vir oggend koffie en ontbyt nie. Dit is egter goed geleë vir gaste wat van Lanserialughawe gebruik maak.

Pierre F - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre F
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het akkommodasie benodig vir slegs 1 aand en het Lanseria Lodge as baie goeie waarde vir geld gesien. Vir die prys is die ligging en akkommodasie aanvaarbaar.

Elmarie V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met vriende

Puik!

Dit was so 'n aangename ontvangs. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly en by almal aanbeveel.

Bertie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het slegs oornag gebly.

Die vervoer vanaf die lughawe na lodge was nie so lekker nie. Die voertuig was vuil en vol olie waar my bagasie moes wees. Ontbyt was 'n teleurstelling, slegs 1 jogurt en klein melk vir beide van ons. Ons het 16:00 ingeboek, sonder vervoer en sonder werkende TV. Gelukkig het die rustigheid en netheid van die plek opgemaak vir als.

Martie M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, waarde vir jou geld.

Sal dit aanbeveel vir 'n naweek wegbreek.

Estelle B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf om die volgende oggend vlug te haal na Kaapstad.

Vriendelike ontvangs, alhoewel ons baie laat arriveer het. Die GPS kon nie die plek kry nie en dis moeilik om in die donker te vind.

Magda P - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P
Besigheidsreis

Uitstekend!

Sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

Sandra F - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing!

Dankie vir die warm verwelkoming.

Susan S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan S
Besigheidsreis

Die plek was skoon en netjies, maar nie wat ek verwag het nie.

Daar was geen DStv nie en die enkele SABC-kanaal was onkykbaar, so sleg was die opvangs.

Anzelle D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anzelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was "oraait".

Sien die sterre hieronder.

Lise Ann V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise Ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed staying at Lanseria Lodge and will most definitely make use of them again!

Everything was just perfect... I could recommend anybody to stay there. It was perfect for us as we had to fly to Cape Town very early the next day. The place was clean and tidy and Aunty Rita was just so friendly and understanding (we arrived a little late due to other responsibilities in the North West). We will most definitely make use of Lanseria Lodge again. Thank you so much!!!

Philip L - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Besigheidsreis

Pleasant, old-fashioned, roomy accommodation

Surprisingly far from Lanseria, because you have to go right round the airfield; the first stretch off a main road is rather potholed, and the last 300m is unkempt dirt road, but with courage you arrive in one piece. Take a cell phone - you need to call to gain entry! The reception was warm; I had a cottage all to myself - 2 double bedrooms, a bathroom with a huge shower (no bath), a lounge with a decent television screen and a fully equipped kitchen. A comfortable, warm night with no noises off. Sadly, I had to leave before breakfast, because what was on offer sounded great.

Amje V - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amje V
Besigheidsreis

Geen klagtes,

Waarde vir geld.

Tshidiso M - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidiso M
Gesin met klein kinders

The place is nice

We had a wonderful and peaceful stay. Rita (the lady) is very welcoming. I will come back one day.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Border-weg 33, Sunrella, Lanseria, 2152, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNzU1MTBlLWQwYTQtNGI5Yy05NzVkLTJjOTE1ZWUxYWI0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 4 33 Border Road Sunrella 2152 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.949917254095 27.939283847809
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!