LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lapa 2 | LekkeSlaap
+8

Lapa 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miiler Clarry-straat 90, Elarduspark X22, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Lapa 2 is in Elarduspark, Pretoria en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié grondverdieping-eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lengte koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 'n 3/4 grootte enkel bed met eksta lengte. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n bad-stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Lapa2 is ook toegerus met 'n automatiese klere wasser-droer, 'n strykplank en strykyster.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n grootskerm TV met Netflix, onbeperkte gratis WIFi en 'n kragomskakelaar vir gebruik tydens beurtkrag.

Daar is lieflike braaigeriewe op die privaat stoep.

'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar sowat 70 m van die eenheid af.

Veilige geallokeerde onderdak-parkeerplek word ook per eenheid op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Lapa 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Miiler Clarry-straat 90, Elarduspark X22, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miiler Clarry-straat 90, Elarduspark X22, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9407d2aa6b1f7f49056dd1bd610851f132120de69f4f4253860237633d72bee502ebb07ea35c9642705ab8146f2ff6d59d8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 90 Miller Clary Street Elardus Park X22 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.830361372419 28.254121457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!