Lephalale (Ellisras) Akkommodasie by Lapalele Lodge | LekkeSlaap
+6

Lapalele Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Hoornbosch, , 0555, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lapalele Lodge bied akkommodasie in die beeldskone bosveld van die Limpopo Provinsie, net 9 km buite die dorpie Lephalale. Die lodge word omring deur groot tuine en 'n gemeenskaplike braai-area.

Die lodge het 20 kamers met dubbelbeddens, of 2 enkelbeddens indien nodig. Al die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer wat met handdoeke voorsien word. Die kamers het ook lugversorging, ingeboude kaste, 'n kroegyskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is wasgoedgeriewe op die perseel beskikbaar.

Lapalele Lodge het 'n vermaakarea met 'n grootskerm-TV, pooltafel, veerpyltjiebord, en 'n kroeg waar jy 'n drankie kan geniet terwyl jy die wedstryd kyk. Ons het 'n swembad waarin jy kan afkoel op warm somersdae. Die kroeg se middagete en aandete is oop aan die publiek. Ons akkommodasie is ook troeteldiervriendelik.

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Lapalele Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Plot Hoornbosch, , 0555, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Lapalele Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Hoornbosch, , 0555, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMGQwNmE5LTg2ZWItNGM4Ni05YTNkLTgzOGRhZjg1ZTYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 Plot Hoornbosch Lephalale 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.588236034854 27.731632590294
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za