LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lapalele Lodge | LekkeSlaap
+6

Lapalele Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Lapalele Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Adri B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Bed baie ongemaklik. Kussings vol knoppe. Stortkop stukkend. Baie afgeskeep. Ontbyt was droog. Lyk of daar nie meer veel belangstelling is nie.

Minette G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en netjiese oornagplek!

Baie gerieflike oornagplek met Restaurant/Kroeg op die perseel met pragtige, vriendelike eienaars! Heerlik gekuier en Hendra se bees-afval was uit die boonste rakke!

Barney H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney H
Saam met vriende

Plaaskuier.

Goeie ligging. Kamers ruim. Pad lawaaierig.

Danie W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Saam met vriende

Van aankoms tot vertrek was dit absolutely 'n lekker plekkie.

Van aankoms tot vertrek was dit 'n absolutely amazing plekkie om te oornag. Die personeel was altyd behulpsaam en vriendelik en was vir ons groepie baie lekker gewees.

Alet B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Dit was ontsettend warm in Lephalale. Die lugversorger in die kamer was totaal en al oneffektief. Ons het skaars geslaap!

Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Hoornbosch, , 0555, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMGQwNmE5LTg2ZWItNGM4Ni05YTNkLTgzOGRhZjg1ZTYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 Plot Hoornbosch Lephalale 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.588236034854 27.731632590294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!