Lark 24

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lark 24 bied akkommodasie in Flamingo-vlei. Die akkommodasie word met die eienaars gedeel en het privaat toegang en veilige parkeerplek.

Lark 24 bied 'n enkele eenheid met 2 enkelbeddens en 2 aparte eenhede wat elkeen beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die dek buite het 'n braaiplek en kyk oor die groot swembad uit waar gaste op warm dae kan afkoel of rustig by 'n oop vuur kan sit en braai of net die vuur geniet.

Die omliggende omgewing bied pragtige natuurskoon, asook die geleentheid vir voëlkyk en vlieërbranderry.

Dis naby 'n MyCiTi-bushalte, winkelsentrums, Century City Business Park, strande langs die Weskus en Rietvlei Natuurreservaat. Dié ligging is ideaal om watter rede ook al jy die omgewing besoek, sake of vlieërbranderry.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lark 24 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R390 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]