LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Las Brisas | LekkeSlaap
+45

Las Brisas

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern-rylaan 40, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Las Brisas is 'n lieflike visserskothuis met klipmure, 'n grasdak, moderne teëlvloere, opgeknapte badkamers en 'n lieflike kombuis met Smeg-toebehore. Die bekoorlike kothuis is in die kusdorp Struisbaai geleë. 'n Jacuzzi is in die agterplaas beskikbaar.

Die kothuis het slaapplek vir 10 gaste in 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 slaapkamers met 2 stapelbeddens. Daar is 3 slaapkamers op die grondvloer waarvan 2 en suite-badkamers het. Daar is ook 'n derde gesinsbadkamer op die onderste verdieping. Bo, in die solderarea, is daar 2 slaapkamers wat elkeen hul eie balkon het. Dié 2 slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea met 'n binnebraai en dubbeldeure wat toegang bied tot die stoep.

Die kombuis is toegerus vir selfosrg en daar is 'n TV in die sitkamer met sekere DStv-kanale. Die omheinde agterplaas spog met 'n vuurput en ingeboude braaigeriewe. Die huis is die ideale vakansiekothuis en is sowat 3 blokke van die strand af en naby die middedorp.

Slaapplek

’n Bespreking by Las Brisas sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Las Brisas
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Malvern-rylaan 40, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Las Brisas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R7 000
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern-rylaan 40, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfsNLBXtWixOjEdOwHnpoiVxJXTZMu6ZmbaBoLTFhdmo6womDKm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 000  per nag (vir 10 persone) 2 5 1 5 40 Malvern Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.8045479 20.0506
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!