LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Las Palmas 5, Winklespruit | LekkeSlaap
+30

Las Palmas 5, Winklespruit

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Las Palmas 5, Winklespruit
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nikki B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed it, and will definitely return - sea view is amazing!

We can recommend this place.

Cornelia K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Die woonstel het die mooiste see-uitsig en het regtig alles in wat jy nodig het. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Ons het so lekker gebly. Baie dankie dat julle ons vakansie onvergeetlik gemaak het. Alle seën vir Las Palmas 5.

Lea D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die beste woonstel gehad!

Die woonstel het ons verbaas! Alles was perfek en gerieflik! Ongelooflike mooi see-uitsig vanaf die kamer! Sitkamer wat kon uitloop op die lekker groen gras, was wonderlik, asook die lekker groot stoep. Ons sal definitief weer wil gaan en ons sal die plekkie hoogs aanbeveel! Baie dankie vir alles wat ons kon geniet in die woonstel!

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Lea, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sien julle sommer gou weer.

Las Palmas 5, Winklespruit
Pieyer V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieyer V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Misleidend, die foto's op die see is glad nie waar nie.

Die see is baie ver van die eenheid af, daar is nie waaiers of air-con in die sitkamer nie, die plek is nie aanbeveel vir ouer mense wat 'n vrees vir trappe het nie, baie steil, die uitsig is bo en onder is baie mooi, die eenheid is baie gerieflik en netjies.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Pieyer, ons is regtig verbaas dat jy ons see fotos misleidend vind, aangesien elk van ons see uitsig fotos vanaf ons eenheid geneem is. Ons ander gaste, soos gesien kan word deur al die menigte goeie resensies, was deurgaans gaande oor die pragtige see uitsig, en daaroor is ons baie dankbaar.

Las Palmas 5, Winklespruit
Anelize V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig, lekker gekuier.

Sal beslis weer kom.

Karien S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker. Plek was netjies en skoon. Naby strand. In die huis was alles wat jy nodig het.

Die caretaker Bridgette was vriendelik en baie behulpsaam. Sal baie beslis weer daar gaan kuier. Dankie vir 'n lekker plek.

Christo B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie gerieflik en dit was baie lekker.

Die verblyf was waarde vir jou geld. Die see uitsig was baie mooi. Jy is loop afstand van die strand. Die omgewing is baie veilig en skoon. Die opsigter was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Ockie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal weer gaan.

Die beste vakansie nog in KZN. Sal nie weer by enige ander plek gaan nie. Ten volle toegerus met alles wat nodig is. Voel of jy in jou eie huis is. Baie dankie.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Hoop om julle gou weer te ontvang.

Las Palmas 5, Winklespruit
Jacqueline L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n onvergeetlike asemrowende vakansie!

Dit was 'n onvergeetlike asemrowende vankansie. Ons sal dit nooit vergeet nie. Ons het baie baie lekker gebly en sal definitief weer terug gaan. Die mooiste plek en 'n fantastiese view, dis ons vakansieplekkie!

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom gerus weer!

Las Palmas 5, Winklespruit
Lynette B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plek met baie mooi uitsig.

Baie gerieflike plek met mooi see-uitsig.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop on julle gou weer te sien!

Las Palmas 5, Winklespruit
Charlotte P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P
Gesin met klein kinders

Van die beste selfsorgverblyf.

Uitsig van die beste, asook sekuriteit uitstaande. Baie netjies.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop on julle gou weer te sien!

Las Palmas 5, Winklespruit
Dianne L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Was very clean. Neat and had everything we needed. The sea-view was spectacular. It is a very quiet, peaceful place. Loved every minute I have been there.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Hope to see u soon again.

Las Palmas 5, Winklespruit
Tian B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ek sal weer enige tyd na Las Palmas toe gaan. Die ligging is ongelooflik, asook die woonstel. As iemand 'n plek soek om na te gaan vir 'n wegbreek, sal ek definitief Las Palmas 5 aanbeveel.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer te ontvang!

Las Palmas 5, Winklespruit
Francois J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Die uitsig is baie mooi. Goeie diens en veiligheid. Ons sal graag weer wil gaan. Die woonstel is goed toegerus.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoer. Hoop om julle weer by ons plekkie te ontvang.

Las Palmas 5, Winklespruit
Francisca G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca G
Gesin met klein kinders

Baie lekker, met als wat ons kan nodig hê.

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was wonderlik en is loopafstand van die stand af. Ons het lekker braai geriewe gehad en 'n lekker verrassing was 'n vol DStv-pakket. Ons het 2 klein kinders en as hulle moeg was vir die see het hulle lekker stories gekyk. Die lugreëling in die kamers was ook 'n groot pluspunt. Ek sal Las Palmas 5 aanbeveel vir enige iemand.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het!

Las Palmas 5, Winklespruit
Melanie K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K
Saam met vriende

Baie mooi plek en kan lekker kuier met see-uitsig!

Baie netjies, groot genoeg vir 2 gesinne, lekker braai en kuier plek op stoep met see-uitsig, grasperk waar kinders kan speel.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het, Melanie!

Las Palmas 5, Winklespruit
Estelle L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Baie dankie vir die geleentheid om julle eenheid te kon gebruik. Ons het regtig baie lekker gebly. Sal definitief weer bespreek. Die eenheid is baie netjies en skoon met 'n wonderlike uitsig.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle gou weer te sien!

Las Palmas 5, Winklespruit
Sus D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir pragtige, netjiese, skoon verblyf. Dit was ons huisie by die see vir 'n week.

Dankie vir ons gasvrou se kommunikasie en heerlike verblyf. Ons sal julle plekkie definitief aanbeveel, baie lekker gebly. Kan dalk bietjie inligting verskaf, soos bv. restaurante aanbeveel ens. en plekke om te besoek.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie Sus vir die goeie terugvoer!

Las Palmas 5, Winklespruit
Helen V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Gesin met tieners

Awesome.

Awesome, alles was net awesome. Al wat ek meer kan sê is dat ek definitief weer sal gaan.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie Helena, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Las Palmas 5, Winklespruit
Charmaine R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige plek met 'n onverbeterlike uitsig - sal dit vir enigeen aanbeveel!

Onvergeetlik vir ons wittebrood! Die dupleksverblyf was ruim en silwerskoon; teen die strand met 'n uitsig duisend vanaf 2 stoepe. Die strand was stil en winkels en restaurante was baie naby, met maklike toegang tot die snelweg om die Suidkus te verken.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is baie bly dat julle 'n heerlike wittebrood by ons see-huisie kon geniet!

Las Palmas 5, Winklespruit
Samantha A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Gesin met klein kinders

It was a beautiful, wonderful, relaxing holiday.

It's a beautiful, clean place.

Zantel S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zantel S
Gesin met klein kinders

Baie lekker met baie mooi uitsig.

Baie gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het. Mooi uitsig en naby aan Galleria Mall wat 'n groot plus-punt is.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is bly julle het die kuier geniet Zantel, kom gerus weer!

Las Palmas 5, Winklespruit
Diana S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S
Gesin met klein kinders

Ek sal beslis my gesin weer bring vir 'n kuiertjie by hierdie woning, dit was baie baie lekker gewees.

Ek sal hierdie plekkie vir enige iemand voorstel. Dis skoon, veilig en 'n pragtige uitsig. Ek kan regtig niks negatief sê nie. Baie dankie ons sal beslis weer kom kuier.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie Herman, ons sien uit om julle weer te ontvang.

Las Palmas 5, Winklespruit
Gerda A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda A
Gesin met tieners

Was uitsonderlik lekker!

Ideale vakansieplekkie, baie goed toegerus met wonderlike uitsigte. Sal vir seker weer gaan.

Johann T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome 180º-grade see-uitsig met 5-ster geriewe.

Uitstekende akkommodasie, luukse plekkie wat ten volle toegerus is en sitkamerstoele is super gerieflik. Die see-uitsig en atmosfeer is puik. Heerlike lugversorging en beddens slaap so lekker. Fantastiese moderne shower en maklike stap na die see en so naby aan Spar en Pick 'n Pay.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het! Baie dankie vir die goeie "review". Hoop om julle sommer gou weer te ontvang.

Las Palmas 5, Winklespruit
Georgine D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

As die eerste sinnetjie op die moets en moenies lysie op hul yskas sê: Maak jouself so tuis dat hierdie jou huis is, dan moet jy sommer weet hier gaan jy lekker ontspan. Alles is lekker naby, en ons het ons verblyf terdeë geniet. Daar is niks wat kortkom in die plekkie nie. Perfekte see uitsig in veilige omgewing in 'n netjiese plekkie. Wat meer kan mens vra!

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het, asof dit julle eie huis is!!

Las Palmas 5, Winklespruit
Bernice G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van die huis af.

Die plekkie het beslis ons vakansie die moeite werd gemaak. Naby aan die winkels naby aan die strand. Die uitsig is iets uit 'n boek uit. Die mense is hartsmense vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer terug gaan na die plekkie van goud.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weet!

Las Palmas 5, Winklespruit
Senzeni M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senzeni M
Gesin met tieners

A good place indeed!

A very clean unit, in a good location with good customer service and very safe too.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Thanks Senzeni!

Las Palmas 5, Winklespruit
Clint N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek.

Baie lekker wegbreek gehad. Baie gerieflik, maklik om te kry en naby aan alles. Ek sal Las Palmas beslis aanbeveel. Ons het regtig baie lekker gebly.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet Clint. Hoop om julle gou weer by ons te ontvang. Groete, Johannes en Rita

Las Palmas 5, Winklespruit
Lizelle V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met tieners

Fantasties.

'n Home away from home met alles wat mens nodig het. Ons het 'n onvergeetlikke vakansie gehad. Snags kon ons slaap met die venster wawyd oop en al wat jy gehoor het was die branders, geen verkeer, geen geraas net die branders! Die uitsig is asemrowend! Vir ons gesin was alles perfek!

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is so bly dat julle die vakansie geniet het Lizelle. Ons sien julle weer volgende jaar !!

Las Palmas 5, Winklespruit
Andrea J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J
Gesin met klein kinders

Gerieflik en rustig!

Baie dankie vir 'n pragtige woonstel. Niks kom kort nie. Die wasmasjien en tuimeldroër was 'n absolute bonus! Ons het die tydjie baie geniet. Lekker gekuier op die stoep. Die uitsig is asemrowend. Daar kan moontlik net gekyk word na die matrasse. Sal julle aanbeveel!

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Hallo Andrea, ons is baie bly dat julle die verbly geniet het. Ons het die hoofslaapkamer se matras nou vervang - ek hoop ons gaste slaap nou beter. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Las Palmas 5, Winklespruit
Janine N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine N
Saam met vriende

Baie netjiese en skoon eenheid en goed ingerig en wonderlike uitsig en troeteldiervriendelik beslis.

Die paadjie strand toe is baie ongerieflik en uitputtend om te stap. Ons ry nie graag nie en wil strand toe stap en hierdie paadjie maak dit moeilik veral met bagasie soos sambrele, cooler boks, ens. Indien daar trappe gelê word sal dit makliker toeganklik wees. Die matras in die hoofslaapkamer kan ook vervang word. Ek sal hierdie plekkie hoog aanbeveel indien aandag gegee word aan bogenoemde 2 aspekte. Verder is alles perfek. Baie dankie vir die geleentheid om hierdie eenheid te kon gebruik. Diens was ook puik. Baie dankie.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sal definitief aandag gee aan julle aanbevelings.
Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te ontvang.

Las Palmas 5, Winklespruit
Elmien L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien L
Gesin met klein kinders

Fantasties!

'n Heerlike huisie met die beste uitsig op die see. Jy word wakker met die gedruis van die see. Sal beslis weer gaan! Die steil trappe in die huis is dalk nie veilig vir kinders onder 4 nie.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet Elmien. Ja ons stem saam, die trappe is nie van die gemaklikste nie - jammer daaroor!

Las Palmas 5, Winklespruit
Liza B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf die eenheid het alles gehad wat ons benodig het en ons was baie bly oor die volledige DStv.

Die eenheid is baie nice en skoon en lekker stil. Die uitsig is awesome en die bed is gerieflik. Die trappe was nogal 'n uitdaging, maar in die algemeen was ons baie tevrede met die akkommodasie. Ek sal dit vir my vriende aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay was very nice the unit had everything we needed and thank goodnees for the DSTV full bouquet. The washing machine was a bonus as well as the dryer.

The unit was nice and clean as well as quiet, the view was stunning and the bed was comfortable. The stairs were a bit of a challenge but overall we were happy with the accommodation. I would reccomend it to friends

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Thanks Liza for the good review. We are glad that you enjoyed your stay.

Las Palmas 5, Winklespruit
Marco O - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco O
Gesin met klein kinders

Very nice.

Sentraal geleë naby al die nodige winkels om gou te kan kry wat jy dalk nie saamgevat het nie. Las Palmas is goed geleë naby aan vele strande daar naby. Kan in 'n japtrap na verskillende bestemmings toe gaan sonder om lang uitputtende ritte te neem. Baie netjies en skoon, ruim en als wat mens nodig het asook air-cons vir daardie warm aande om af te koel.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Ons is baie bly dat julle die tydjie by Las Palmas nu 5 geniet het. Ons hoop om julle gou weer te kan ontvang.

Las Palmas 5, Winklespruit
Cornelia A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia A
Gesin met tieners

Is ruim eenheid en het ons as gesin van 5 maklik geakkommodeer.

Het heerlik gebly en die strand is fantasties vir stap na beide kante. Steil paadjie teen die duin op en af na die strand, maar pragtige sandstrande met paar rotse vir kinders om te baljaar. Publieke swembad baie naby met kinderswembad sowel as groot swembad. Kompleks baie veilig en kamers lekker ruim met heerlike stoep uitsig oor die see. Enigste probleem was yskas wat afskakel omdat daar 'n probleem by die kragpunt is, so moet gereeld seker maak dat die yskas wel werk. Sal voorstel dat hulle daarna laat kyk. Spar en P&P binne binne 2 km vanaf die kompleks wat inkopies baie vergemaklik. Sal Las Palmas aan beveel vir enige familie.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Cornelia. Ons sal beslis na die yskas se kragpunt laat kyk - dankie dat jy dit uitgewys het.
Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.

Las Palmas 5, Winklespruit
Claudine N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine N
Gesin met klein kinders

Tranquility at its best

An amazingly tranquil and serene getaway. Las Palmas 5 is a home away from home. I would definitely go back as soon as I can. The owners have gone over and beyond my expectations. Thank you TravelGround for excellent service.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Thanks Claudine for the excellent review, we are happy that you have enjoyed your stay with us. You are always welcome to come back again.
Regards
Johannes & Rita

Las Palmas 5, Winklespruit
Arthur P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, fantasties, goed geleë, mooi uitsig en naby alle aktiwiteite.

Winnie en Ian is vriendelik en baie behulpsaam. Enige probleme was onmiddellik na omgesien. Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig. Gerieflik naby alles. Sal beslis weer dit gebruik.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Hallo Arthur,
Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom.
Groete
Johannes & Rita

Las Palmas 5, Winklespruit
Ansie M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Een sin is te min om te beskryf hoe amazing die plek is!

Die plek is op 'n baie veilige plek geleë. Dis baie privaat, ook vir 'n gesin. Daar is 'n lekker grasperk vir die kinders om te speel, dit is glad nie ver om te loop af see toe nie. Dalk net bietjie styl vir 'n bejaarde persoon. Verder is daar geen klagtes nie. Dit was regtig 'n wonderlike ervaring om by Las Palmas nr 5 te bly. Hulle het werklik aan alles gedink in die woonstel. Daar is rerig niks te kort. Sal enige persoon aanbeveel om daar 'n draai te gaan maak vir 'n lekker vakansie, met die see reg oor jou patio as jy wakker word, kan mens glad nie kla nie.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie Ansie. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang.

Las Palmas 5, Winklespruit
Yolandi D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was fantasties.

Ongeag oor die oorstromings in Toti was dit nog asemrowend en Winkelspruit is 'n baie mooi en skoon strand.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie Yolandi. Ons hoop om julle gou weer by Las Palmas te ontvang.
Groete
Johannes & Rita

Las Palmas 5, Winklespruit
Annanda D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annanda D
Gesin met klein kinders

Fantasties en rustig.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Las Palmas. Ons was daar vir 'n week saam my ouers en my 4 jarige seuntjie. Die plekkie is super gemaklik en jy hoor die gedreun van die see uit elke kamer. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Ons kon nog 'n maand gebly het! Sal vir seker weer daar bly. Dankie Rita!

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Annanda, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is baie bly dat julle so heerlik gekuier het. Sien uit om julle gou weer te ontvang.

Las Palmas 5, Winklespruit
Willem Abraham V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Abraham V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis terugkeer, indien moontlik.

Hierdie eenheid is werklik die spreekwoordelike "...huis weg van die huis". Daar was absoluut niks wat ons nodig gehad het wat nie daar was nie, afgesien van kos en ons persoonlike toiletware. Die besoekersboek by die woonstel getuig ook daarvan, daar was geen negatiewe kommentaar daarin vervat. Ons het heerlik kon ontspan.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie Willie vir julle positiewe terugvoer - ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Johannes & Rita Liebenberg

Las Palmas 5, Winklespruit
Nyasha M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyasha M
Saam met vriende

Awesome setting and location, will revisit again.

See our rating.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Thanks Nyasha, you are more than welcome to visit us again. Hope to see you soon!

Las Palmas 5, Winklespruit
Kym B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kym B
Saam met vriende

A fantastic place for quiet, relaxed break.

Well maintained, well equipped, comfortable, clean and welcoming are just a few of the outstanding features. For two 80-year plus men not a fault could be found.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Thanks so much for your positive feedback.
We hope to accommodate you in the future again.

Regards,
Johannes & Rita Liebenberg

Las Palmas 5, Winklespruit
Elize G - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Gesin met tieners

A wonderful, quiet and relaxing place to stay at.

Love the place. We had an awesome time. Nice quite with patio and braai area.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Las Palmas 5, Winklespruit
Schalk R - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk R
Gesin met klein kinders

Wonderful unit with great location and near everything.

We had such a wonderful time. The unit is clean, safe, has a great view of the ocean and is 2 mins from shops and the beach. No complaints. The owners even organised a camp cot for our little one. Definitely recommend this to anyone who would like a relaxing break.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Beste Schalk,
Baie dankie vir jou goeie resensie op Las Palmas nr 5.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete, Las Palmas nu 5

Las Palmas 5, Winklespruit
Johan D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Puik!

Het die tyd saam my gesin baie geniet. Die woonstel is toegerus met alles wat jy sou nodig kry en die diens was puik.

Las Palmas 5, Winklespruit's terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir jou goeie resensie op Las Palmas nr 5. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Groete,
Johannes

Las Palmas 5, Winklespruit
Karien V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V
Gesin met klein kinders

Gerieflik en beslis waarde vir geld.

Die wooneenheid was uitstekend toegerus met alles wat enige iemand sal nodig hê op vakansie. Die uitsig is ongelooflik en ons het baie gerieflik gebly. Dit is verseker waarde vir geld en ons gaan beslis weer terug gaan.

was R850
Vanaf R729
per nag (plek vir 5)
was R850
Vanaf R729
per nag (plek vir 5)
was R850
Vanaf R729
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon-weg 14, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsi9BI9nMV9eTVpo2OTptJ8CiL8in9JdOdh6grzOcjw7dDUxRUo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R729  per nag (plek vir 5) 48 5 1 5 14 Gordon Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.098880602717 30.859949046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!