Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laslap

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Laslap
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

Ons kon oral heen stap, die sonsopkoms uit ons kamer. Pragtige ligging!

Ons het heerlik gebly! Baie goed geleë naby Weltevrede grondpad en ook stapafstand van die dorp. Ons het alles gehad wat ons benodig het, behalwe dat die toiletpapier heeltemal te min was. Slegs 3 rolle vir 4 volwassenes vir 4 nagte. Dit was bietjie ongerieflik omdat ons moes rondry en toiletpapier in die dorp gaan soek. Verder was dit fantasties gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laslap se terugvoer

Jammer Michelle. Onthou ek is net 'n oproep ver. Soos ek altyd vir my gaste sê: "Druk net op my nommer as julle iets kort". As jy nie gediens wil wees nie, dan moet jy selfsorg-fasiliteit as selfsorg aanvaar. Maar volgende keer bel net en ek's daar.
Groete
Dina

Laslap
Chantel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Gesin met klein kinders

Jewel in the Karoo.

Laslap is a wonderful gem in Prince Albert. The accommodation is tidy, clean and spacious and we really enjoyed our stay. The furniture is comfortable and in good condition. I have no words for Dina's hospitality. She's so warm, friendly, and always available for any questions. The kids enjoyed playing and exploring the beautiful spacious garden and we had a lovely family picnic outside. Laslap has all you can wish for and more and the kitchen is really well stocked with anything you would need for a self-catering stay. We would highly recommend Laslap and can't wait to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laslap se terugvoer

Thank you Chantel. Looking forward to see you again. Greetings to your lovely family.
Dina

Laslap
Tracy V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Gesin met tieners

A beautiful, peaceful spot with everything we needed.

Spacious and well furnished home, very comfortable with beautiful gardens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Watter wonderlike voorreg was dit nie om daar te bly.

Baie netjies en was baie huislik. Sal graag langer daar wou bly en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en netjies.

Laslap is 'n heerlike ruim blyplek. Alles was silwerskoon en netjies. Ideale blyplek vir 'n gesin of groep vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Lieflik! Laslap het ons verbaas.

Afskeepmeubels en banke. Nie by Laslap nie! Dis 'n bederf om hier te bly. Die stilte is hemels. Ons kon nie vir beter vra nie en sien uit daarna om weer hierheen weg te breuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Gesin met tieners

Baie goed toegeruste huis.

Baie lekker gebly, die huis het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsade K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsade K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlikste kuier ooit.

Was so rustig en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleen S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleen S
Gesin met tieners

Gerieflik en netjiese blyplekkie in 'n pragtige dorpie.

Pragtige omgewing; oulike plekkie; ons sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick D
Saam met vriende

Most enjoyable, the house was clean and tidy. Cellphone reception was poor.

The bathrooms are comfortable and spacious. Summer weight bedding would be nice. A few games and some reading matter for the indoor days could be considered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V
Gesin met tieners

Uitstekend

Baie skoon en netjiese plek. Mooiste uitsig oor die Swartberge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison T
Gesin met klein kinders

Lovely setup for a family of 4.

Fully stocked kitchen, great braai area, nice layout and bathrooms. Much needed aircon and fans! Good location - 2 minutes' drive to town. We felt very safe. All in all, a great house

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bill N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bill N
Saam met vriende

Fantastiese kuier.

Die huis was mooi skoon en netjies! Voorstel: Eienaar moet masjientjie - vlieëgifspuit aansit oggend voor aankoms van gaste. Dit moet aanbly tot na gaste vertrek het (kombuis, sit-/eetkamer). Ons het 'n bietjie probleme met vlieë gehad (vlieëplak sal ook help).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laslap se terugvoer

Baie dankie vir julle voorstel. Ons het so 'n spuit gehad maar dit het nie effektief gewerk nie. Om deure toe te hou en te spuit help die beste. Die hele dorp het 'n probleem en ek is bewus van dit, en in die landelike areas, soos by Laslap nog erger. Sal aandag gee. Groete tot volgende keer.

Laslap
Renate C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renate C
Gesin met klein kinders

Rustig en skoon.

Die huis is goed toegerus, baie skoon en netjies met 'n lugverkoeler en waaiers vir die hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Gemaklike bekostigbare netjiese verblyf.

Gemaklike bekostigbare netjiese verblyf. Ons het ook baie van die ligging gehou - in die dorp maar ook nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina De Wit-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsWpYEkcdKWeoSlHHuVLBKQBxJFG4tqJSv7FC7MdHPkFATz8ZRi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 Christina De Wit Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.239793729621 22.030091865253
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem