Laslappie
Opsomming van Resensie
Jo-ann V - Mrt 2021
Gemiddeld
Goeie ligging, klein maar voldoende, en so bietjie vuil.
Lees meerNiki J - Jan 2021
Gemiddeld
Exactly what we needed for a quick January getaway.
Teresa V - Jan 2021
Gemiddeld
Goeie ligging. Veilige huis met Netflix en internet.
Fouche J - Jan 2020
Gemiddeld
By 'n lieflike strand en baie goed toegerus vir 'n gesinskuier.
Renè D - Mei 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik en gerieflik gebly.
Marnix V - Mrt 2019
Gemiddeld
Basic infrastructure and appliances, everything needed was present.
Laslappie se terugvoer
Hello Marnix,
Thank you so much for your lovely review. I will definitely look into getting Wi-Fi in the future.
Hope to see you again soon.
Have a lovely day.
Selina Mathee
Inge D - Feb 2019
Gemiddeld
Peaceful and comfortable with a quirky touch.
Teresa V - Jan 2019
Gemiddeld
Naby see en redelik veilig.
Laslappie se terugvoer
Naand Teresa,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word baie waardeer.
Ons gaan defnitief aandag gee aan die huis se inhoud met ander woorde die vensters, deur hand vatsels ensovoorts. Ek vra onverskoning vir die ondervinding wat jul gehad het met jul verblyf. Jy kan verseker wees dat ons streef daarin om die beste moontlike diens te lewer vir ons kliente en het baie trots in ons verblyf.
Baie dankie
Vriendelike groete
Selina Mathee
Laslappie
Diane K - Des 2018
Gemiddeld
Fantastic venue, lacking in general maintenance and cleanliness.
Maeve H - Okt 2018
Gemiddeld
Beautiful weekend.
Lees meerEvan D - Jan 2018
Gemiddeld
Rus vir jou siel.
Lees meerLaslappie se terugvoer
Middag Evan,
Baie dankie vir jou terugvoering, dit word werklik waardeer. Ek is bly om te hoor dat julle die naweek geniet het.
Dankie dat jy die laken en beddegoed onder my aandag gebring het, ek sal definitief werk maak daarvan. Dit is altyd goed om terugvoering te ontvang en om te kan weet waar daar punte is waarop 'n mens kan verbeter.
Ons hoop om jou sommer gou weer by Laslappie te hê.
Vriendelike groete,
Selina Mathee
Laslappie
Nicolene D - Mei 2016
Gemiddeld
Best weekend ever!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynstraat, Mile 16-landgoed, Nommer 2215, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom