by L'auberge Country Hideaway | LekkeSlaap
+93

L'auberge Country Hideaway

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir L'auberge Country Hideaway
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lauren M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M

Beautiful, peaceful venue out in nature. Absolutely loved it.

We booked out the 3 rooms as a big family to celebrate my father's 70th birthday. Beautiful, clean lapa facilities and lovely rooms, 1 being pet friendly too. Wonderful host and staff. Came from JHB and it was good to be back home in PE at a lovely, peaceful venue. Perfect place for a little breakaway or celebration.

Stephanie W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike plekkie vir die wat 'n bietjie in die stilte wil verdwyn. Baie ontspannend.

'n Plekkie waar jy ten volle net kan "Netflix en Chill" in die stilte en skoonheid van die natuur.

Laura G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en absoluut amazing.

Vriendelike ontvangs, heelwat rustig en fantasties. Kan nie wag om gou weer daar te ontspan nie. Dankie Tania en Alan, julle het ons baie spesiaal en tuis laat voel.

Leilanie H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leilanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Baie beknop en ysig koud, definitief nie 'n goeie keuse in die winter nie, foto's baie misleidend.

Shawlaine L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawlaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

If you are looking for the perfect hideaway, this is it. From the welcoming to the goodbye, I am speechless. Thank you Tania.

Letticia C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letticia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect hideaway.

We are locals but it served as a good place just to get away from the hustle and bustle of everyday life. The environment is really therapeutic.

Anelda V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V
Besigheidsreis

Verras en baie beïndruk.

Ons het 'n heerlike 2 aande hier gebly en die gasheer en gasvrou is albei baie vriendelike en behulpsaam. Die kommunikasie is deeglik en ons sal definitief L'auberge weer besoek en aanbeveel. Hulle is hondevriendelik wat vir ons natuurlik nog 'n bonus was. Puik verblyf tussen die bome en dit voel of jy in die natuur is, pragtig!

Hannah S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful stay.

A peaceful and relaxing stay. I would highly recommend this for anyone in or outside of PE.

Arno V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige naweek-wegbreek om net te vergeet van die gejaag van die lewe.

Net 15 min buite die stad en jy voel soos in die middel van die wildernis.

L'auberge Country Hideaway se terugvoer

Hello Arno! Ons sê baie dankie vir die mooi woorde. L’auberge is ń spesiaale plekkie. Ons hoop om julle weer hier te sien! Tania & Al Ahlfeldt @ L’auberge

L'auberge Country Hideaway
Wiandre P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiandre P
Saam met vriende

Very lovely for a weekend getaway.

Enjoyed the stay. Beautiful scenery and lovely set up. Close to the beach and not to far from restaurants.

L'auberge Country Hideaway se terugvoer

Hi Wiandre, thanks for your lovely review. We really hope to see you back. Bluegum will shortly be getting it’s hammock and we are working hard to improve all round. Chat soon. Warmest regards Al & Tania @ L’auberge

L'auberge Country Hideaway
Altus M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus M
Saam met vriende

Great place.

Great place in a beautiful setting.

L'auberge Country Hideaway se terugvoer

Hello Altus,

Thank you for your review, we look forward to welcoming you back on your next visit.

Regards,
Alaynne & Linda

L'auberge Country Hideaway
Andriepa G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriepa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon.

Pragtige, rustige omgewing om na te ontsnap. Het die stilte en die pragtige uitsig vreeslik geniet. En dis binne ryafstand van alles. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

L'auberge Country Hideaway se terugvoer

Thank you for your lovely review. We enjoyed having you stay with us and hope to see you again soon.

L'auberge Country Hideaway
Jean S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S
Gesin met klein kinders

Láuberge is 'n 'hidden gem'!

Dit voel kompleet asof 'n mens in die middel van 'n woud is. So rustig. En alles is pragtig, luuks en net.

L'auberge Country Hideaway se terugvoer

Dear Jean,

Thank you for your lovely review. We hope to welcome you back again soon.

Stacey

L'auberge Country Hideaway
Regardt V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker in die natuur!

Baie mooi plek ─ mense wat van die natuur en stilte hou sal die plek geniet. Sal weer terug gaan.

L'auberge Country Hideaway se terugvoer

Hello Regardt,

Thank you for your lovely review. We hope to welcome you back again soon.

Stacey

L'auberge Country Hideaway
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-weg, Erfdeel 311, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1ffea554f65c35f7fc72a027f45bb3702ffbcaf85162fa05928aaab80383285aa1fe48d01a05d9de5d9f068a3dfd6641c73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Plot 311 Old Seaview Road Chelsea 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.005558682083 25.448002550926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem