Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laudin's View

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taplin-weg 7, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Laudin's View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houthuis in Umtentweni aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié huis is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaars ook woon.

Die verblyf word in 2 eenhede gebied en het slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders. Die eenheid is Laudlin's Cabin en die Oopplan-selfsorgsuite. Laudin's Cabin het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed en 'n sitarea met 2 enkelslaapbanke. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV in. Gaste kan gerus hul eie DStv-dekodeerder en 'n slimkaart saambring.

Die Oopplan-selfsorgsuite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n eenplaat-induksiestoof, 'n TV en 'n stoep.

Gaste is welkom om die vermaakarea te benut. Dit sluit 'n swembad en buitebraai-geriewe wat van baksteen gebou is in. Laudin's View is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir paartjies, 'n gesinswegbreek, of sakereisigers wat deur die area reis. Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n palissade-heining en elektriese hek, 'n alarmstelsel en skoonmaakdienste teen 'n ekstra fooi in.

Die perseel is 3,6 km van Tweni-swemstrand af. Abingdon Spar is 2,3 km ver en het 'n Kwikspar, kroeg, bottelstoor, restaurant en 'n apteek. Oribi Plaza-winkelsentrum in Port Shepstone is 4,8 km ver en Shelley-sentrum is 16,6 km ver. Port Shepstone-buiteklub, wat gholf, muurbal, rolbal en tennis bied, is net 3,9 km van die perseel af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Laudin's View
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 5

Ligging

  • Taplin-weg 7, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laudin's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taplin-weg 7, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUEJ3pe4HPYQhfL7QCaJT9lWKawibwhdAfFA7Ss3mHuiLKuD6CQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 7 Taplin Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.716135032051 30.452553842143
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem