Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laughing Waters Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laughing Waters Plaas, Sandies Glen-weg 30, Sandies Glen, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Laughing Waters Farm bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n rustige plaas, ongeveer 23 km van Stanford af. Die plaas is 45 km vanaf Hermanus en 42 km vanaf Gansbaai, asook 'n paar ander dorpies om te verken.

Verblyf by Laughing Waters Farm beskik oor 2 plaaskothuise en 'n oopplan-ateljeewoonstel. Hierdie eenhede het slaapplek vir 2 (ateljeewoonstel) tot 4 gaste (plaaskothuise) met die moontlikheid om 'n addisionele matrasse of 'n bababed by te voeg. Elke kothuis het 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea wat na 'n groot stoep of 'n binnehof lei. Die ruim ateljeewoonstel se slaapkamer en sitarea lei na 'n stoep. Veilige parkeerplek is op die perseel vir voertuie beskikbaar.

Die plaas bied ook seisoenale, vars produkte soos bokmelkkaas, melk en organiese groente.

Aktiwiteite op die plaas sluit stap, bergfietsry, perdry en swem in die dam in. Kaas- en wynproe kan op die perseel gereël word. Die gasheer bied ook perdry-afrigting en -lesse op versoek aan.

Laughing Waters Farm se venue kan ook vir werkswinkels of spesiale geleenthede bespreek word; spyseniering is beskikbaar. Die venue kan 16 persone akkommodeer, gaste is welkom om die ruimte en die skoonheid van hierdie fynbosboerdery by hul geleentheid te betrek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir Laughing Waters Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Laughing Waters Plaas, Sandies Glen-weg 30, Sandies Glen, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laughing Waters Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laughing Waters Plaas, Sandies Glen-weg 30, Sandies Glen, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa34e8900cf29353c1eceb62644e984de3e054a0b59665d2b7e4baf16c80c41906564209dbd0bf5a24067b3000e0e2919241d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 30 Sandies Glen Road, Laughing Waters Farm Sandies Glen 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.472938731208 19.66828606844