Laurel Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geniet die rus en vrede by Laurel Cottage, 'n goed toegeruste, ruim drieslaapkamerkothuis op die randjie van die dorp. Dit is binne stapafstand van die hoofstraat af. Laurel Cottage is vol karakter en bekoring met skuifraamvensters, hortjies en sigbare dakbalke. Die kothuis het ook 'n groot stoep wat oor die klein olyfboord uitkyk.

Die kothuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n buitestort. Franse deure lei jou na die stoep. Die 2-enkelbedkamer en dubbelkamer het groot skuifraamvensters, lugversorging en deel 'n ruim Victoriaanse stortkamer. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die volledig toegeruste kombuis is ruim en modern. 'n Nespresso-masjien is beskikbaar, maar bring asb. jou eie kapsules.

Daar is 'n TV met DStv en daar is gratis WiFi in die sitkamer en dubbeldeure lei jou van die leefarea na die groot voorstoep en die beskutte stoep agter die huis. Gaste kan op die agterste stoep braai. Die kothuis is met 'n rook- en koolstofmonoksied-verklikker toegerus.

Laurel Cottage bied parkeerplek van die straat af en is na aan plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale vakansiebestemming.

Slaapplek

'n Bespreking by Laurel Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laurel Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 870 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za