Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laurie

Selfsorg
Laurie
Vanaf
Vanaf R2 840
per eenheid
Beskrywing

Laurie is 'n ruim selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat ideaal geleë is in die veilige Point Village in Mosselbaai. Point Village is naby Mosselbaai se middedorp en is ook binne loopafstand van verskeie restaurante en strande af geleë. Die huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 'n kombuisie bo en onder is daar 'n groot oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en 'n TV-kamer. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelstapelbeddens. Die kombuisie bo het 'n mikrogolf, yskas, stofie en oond en 'n ontbytkroeg met stoele. Op die boonste verdieping is daar skuifdeure wat lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe, stoepmeubels en lieflike see-uitsigte. Die groot kombuis onder is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser en 'n ontbytkroeg met stoele in. Die huis het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n eetkamertafel en 6 stoele in die eetarea. Die TV-kamer het 'n TV met DStv en glasskuifdeure wat na die patio lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 7 dae na die uitklokdatum terugbetaalbaar indien alles in die eenheid in orde is.

Indien gaste later wil inklok, moet hulle dit vooraf reël.

Ekstra fooie sal in die volgende situasie gehef word:

Indien gaste in die eenheid rook.
Indien die skottelgoed nie voor vertrek gewas word nie.
Indien gaste die eenheid oopgesluit los.
Indien gaste nie die sleutels met uitkloktyd teruggee nie.
Indien gaste ná inkloktyd arriveer.
Indien meer as die bevestigde gaste in die eenheid bly.
Vir morsmerke en vlekke op meubels en matte.
Indien troeteldiere sonder toestemming in die eenheid is.
Vir enige breekskade of vermiste items.
Enige geraas of steurings wat tot klagtes van die bure lei.
Indien gaste voorraad van verskillende eenhede meng bv. eetgerei, breekware ens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5NzJhM2Y3LWU2NmMtNDY3YS04YTA3LWEyZDZhNTk1OGQ1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 840 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 17 Bland Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.181788499716 22.156573211206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem