Lauriston Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lauriston bied topgehalte, luukse gastehuisverblyf. Dit is op die grens tussen Pretoria en Centurion met maklike toegang tot die hoofweë, Johannesburg, Midrand en net 35 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf is beskikbaar in 18 executive suites met dubbelbeddens. Ons het ook 1 gesinskamer en 1 wittebrood-suite. Geriewe in die kamers: DStv, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, wekker, lugversorging, gehalte linne en 'n kluis. 'n Volledige Engelse en Kontinentale ontbyt is ingesluit. Elke kamer het 'n privaat patio of balkon. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar.

Laurison Gastehuis bied aan gaste 'n hartlike verwelkoming, privaatheid en 'n stil, rustige atmosfeer. Hierdie unieke gastehuis is in 'n elegante Europese styl gebou en versier, met ware karakter en sjarme. Dis die ideale venue vir klein troues, verjaarsdae, teepartytjies, herdenkings of sake-vergaderings.

Rook is verbode in al die kamers en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Pools
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lauriston Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false