LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lavender and Herb | LekkeSlaap
+12

Lavender and Herb

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Erfdeel 1 Plaas Keurfontein, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender and Herb is 'n gastehuis op 'n kleinhoewe sowat 7,6 km vanaf Wolseley en 8,4 km vanaf Ceres. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 'n anneks langs die hoofhuis. Hiér kan gaste lieflike uitsigte van die omliggende berge deur die vensters in die slaapkamer en die leefarea geniet.

Die gaste-anneks het sy eie privaat ingang en bied hoë plafonne. Die anneks beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n leefarea en 2 matrasse vir kinders. Die anneks het gratis WiFi, 'n kaggel in die leefarea en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die eiendom is gerieflik slegs 3,2 km vanaf die Olive Rock Wedding and Function Venue en is 25,6 km van Tulbagh en sy wynplase en restaurante af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R43, Erfdeel 1 Plaas Keurfontein, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breedekloof Wes-Kaap
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Erfdeel 1 Plaas Keurfontein, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApfXbuPml7plVpqqdkuAz0rrxJqfZkkFa4ZWFuK4dMA8crUfxLP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) Off the R43 Portion 1 Farm Keurfontein 6830 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.43574682989 19.23028635473
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!