Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender and Rose Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubens-straat 238, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Lavender and Rose Cottage bied gerieflike verblyf in Old Faerie Glen in die ooste van Pretoria. Die selfsorgkothuis is in 'n rustige en stil area net 15 minute van Pretoria se middestad en 30 minute van OR Tambo Internasionale Lughawe af via die R21. Dit is maklik bereikbaar vanaf die N1 en N4.

Die kothuis het lugversorging en 3 stylvolle slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die ander 2 kamers het enkelbeddens. Al die beddens is oorgetrek met wit perkallinne. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen R300 per dag.

Buite is daar 'n pragtige tuin met 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in 2 motorhuise. Daar is ook 'n elektriese heining en alarm vir ekstra gemoedsrus.

Lavender and Rose Cottage is na aan die vernaamste winkelsentrums soos Menlyn, Menlyn Maine, Woodlands, en Lynnwood Bridge waar die Atterbury Teater is. Dit is ook naby 'n hele paar gholfbane, trou-venues, restaurante en bied maklike toegang tot toeriste-besienswaardighede in en om Pretoria. Die luukse Brooklyn, lewendige Hatfield en verskeie konsulate, soos die VSA ambassade, is ook nabygeleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Lavender and Rose Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Rubens-straat 238, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubens-straat 238, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZGJjYmZmLWExNTgtNGNlYS1iNTU2LTlkNGRkMTFhOTFlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 5) 238 Rubens Street Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.774575 28.313453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem