Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottages and Libertas House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 54 resensies vir Lavender Cottages and Libertas House
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Sarah H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah H
Saam met vriende

Relaxed, comfy, cosy, pretty.

Libertas House worked perfectly for our group of 4 couples. Each couple has their own space (including their own bathroom which makes such a difference) and then there are the lounge, kitchen, dining area, front & back patios where everyone can be together. The house has faded French country charm and sure, it does need some maintenance sooner rather than later, but we loved it. The setting on an apple farm is just gorgeous too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ilse B

Pragtige omgewing, akkommodasie nie geskik nie.

Die omgewing en plaas is pragtig. Die cottage was egter vuil met spinnerakke en muf oral. Selfs die gordyne in die kamer was vol muf sowel as van die potte en panne. En dan is daar die vermetelheid om te vra dat daar 'n fooitjie vir die skoonmakers gelos word! Dit nadat ek reeds 'n ekstra kontant fooi betaal het vir ekstra "skoonmaak" omdat ek 'n hond saamgeneem het (die cottages adverteer dat hul pet friendly is). Daar was ook rotte/muise in die plafon. Die stort het heeltyd gedrup en die bed is ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celine J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celine J
Saam met vriende

Rus, pragtig.

Vreeslike oulike gasheer! Baie (homey) en ongelooflik mooi omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jabulani M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabulani M
Saam met vriende

Lovely cottage, reminded me of the movie The Holiday.

Lovely place, peaceful until the working farms' machinery starts making noise. Other than that, it is perfect for a quick getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne rustige omgewing, pragtige tuin en verblyf. Baie oulike kothuis op 'n.

Pragtige plaas in die Elgin Vallei. Ons hondekind was welkom, wat 'n groot bonus was. Die gasvrou was so behulpsaam en vriendelik. Alle inligting omtrent die omgewing was in die kothuis en daar is 'n koffiewinkel met ontbyt en middagete op die plaas. Lavender Cottage is die plek om in te bly as jy die Elgin Vallei besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcello F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcello F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Served the purpose.

We were there for 1 night for a wedding and the accommodation was okay. Our only observation was the level of cleanliness and the attention to detail - magazines from 2019, bathroom shower walls and door were dirty, as well as the bathroom mirror. It could be lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie lekker en mooi. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dayna-gay F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dayna-gay F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, cozy and peaceful.

A short but sweet stay. The cottage’s personal touches and lovely decor made for a very comfortable and enjoyable time for us. The kitchen also had everything we needed to do basic self-catering. I absolutely loved all the little gardens and enjoyed all the roses behind our cottage. Lots of farm roads to walk and explore and the farm cafe is beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania T
Gesin met klein kinders

Plaas vibe.

Baie oulike plekkie. Ek sou net meer aandag gegee het aan netheid. Borde en bekers moes ek alles eers was voor gebruik. Maar perfekte ligging. En baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Neil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

There was a fine new restaurant nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Candice F
Saam met vriende

The cottages smell very musty and are in desperate need of an upgrade and repair.

The cottages have a lot of potential and the setting is lovely, but I would not recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plaasatmosfeer.

Skoon, netjies en ten volle toegerus. Karin is baie gasvry en hulpvaardig. Mens voel tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, stil en rustig. "Cozy cottage" gevoel. Kos vir die siel!

Die gevoel van 'n cottage tussen heuwels, omring met boorde appelbome! Vir 2 persone, net die plek om weg te kom om stilte en die natuur te geniet. Pragtig en verwelkomend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is daar met pragtige uitsig.

Eenvoudig, maar al wat mens nodig het en pas perfek by die omgewing. Heerlike kaggel en warm stort. Genoeg hout saam gekry vir braai of kaggel. Heerlik geslaap en doodstil met lekker stoep om oor die vallei te kyk. Redelik naby aan padstal as jy iets nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valeska S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Valeska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uncomfortable, overpriced.

The cottage was disappointing. Farmstyle yes, but dirty cups and the decor was as if you've traveled to 1920. Very small, felt claustrophobic inside and the double bed was too small for my hubby - his legs were out the bottom, not to mention uncomfortable. The hostess mentioned that they have great security, nothing to worry about and then in the documents in the room they advise to set the alarm because they have ''had some incidents in the area". I could not sleep because you try to set the alarm with a remote but you don't know if it is on because there is no indication inside the house, no confirmation beeps either. When checking in and out we tried to phone Karin to answer the door but her phone was off both times, but hey, at least there was warm water in the tiny shower. Would not recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren T
Gesin met klein kinders

A quaint, peaceful cottage.

An enjoyable stay, despite the cold weather the beds were very warm and cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Erik V
Gesin met klein kinders

Resensies van vorige gaste is misleidend.

Slegte weer, swak kommunikasie en inligting wat nie ten volle voor aankoms by my uitgekom het nie, het die verhouding sommer met intrapslag versuur. Ek glo nie die plek is geskik vir gesinne met klein kinders nie. Eerder jong getroudes of afgetredes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Cottages and Libertas House se terugvoer

This guest arrived in a bad temper.
He claimed he had paid the balance due, but that was not the case.
The guest also claimed that the security alarm was faulty and went off. We immediately got the security company in to check and it seemed his children were playing with the remote.
His wife also apologised for his behaviour.
Altogether an unpleasant and unnecessary experience

Lavender Cottages and Libertas House
Rohan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan V

A wonderful way to spend the weekend!

A beautiful farm and farmhouse to enjoy your weekend! The hosts went above and beyond to accommodate us and the cafe situated on the farm is spectacular. Definitely worth a visit and we will certainly return to the accommodation in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micaelan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaelan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely rustic break.

Lovely views, very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rather small, but comfortable.

Host was gracious to assist with lead for power. Beautiful views. Lots of wood for fire. However no gas burner, so could not even make coffee when loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Cottages and Libertas House se terugvoer

All the cottages and Libertas House have been supplied with portable gas stoves and kettles.

Lavender Cottages and Libertas House
Victoria W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria W
Gesin met tieners

Lavender Cottage is very quaint and we thoroughly enjoyed our stay.

The cottage is very cosy with a teeny-tiny kitchen area but we had everything we needed, and the setting amongst the apple orchards was just magic - I would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire D
Gesin met tieners

Lovely setting, perfect for our needs.

With the current load shedding, the only comment would be to replace the electric stove with a gas stove and kettle to go on the gas hob.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful experience!

Lavender Cottage is very quaint and picturesque. I would highly recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en velige verblyf!

Baie rustige en veilige verblyf met al die basiese fasiliteite om 'n lekker verblyf te waarborg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas (enviro- H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas (enviro- H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne en 'n asemrowende uitsig.

Sal definitief weer daar bly. Asemrowende uitsigte en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige, stil wegbreek.

Perfekte plekkie vir 'n paartjie wat bietjie batterye wil herlaai in die natuur. Die rustigheid vanself. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielskos.

Lavender Cottages bied 'n goeie balans, ryk in natuurskoonheid wat rustigheid vir die siel bied en 'n pols van opwinding met alles wat beskikbaar is om te doen in die omgewing. Karin se kommunikasie was fantasties en sy was baie behulpsaam, van inligting oor area tot hulp toe die geyser probleem gee, 1,2,3. toe is dit uitsorteer, met 'n opgradering. Sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful peace and serenity!

Lavender Cottage was exactly what we were 'looking' for. A really beautiful place to stay. We loved every bit of it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Cottages and Libertas House se terugvoer

So glad you enjoyed your stay at Lavender Cottages.
As to security, the cottages have burglar bars, security beams outside, an alarm inside, a remote with a panic button, a security gate at the farm entrance, and an armed response doing duty driving around at night.

Lavender Cottages and Libertas House
Gerrit G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en netjies.

Het baie lekker gekuier om die vuurtjie binne in kothuis. Genoeg warm beddegoed gekry. Heerlik rustig, niemand wat jou pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek in Elgin.

Die plaas is pragtig, baie spasie vir ons hond om in te baljaar. Die kothuis is n bietjie oud maar steeds lekker om in te bly vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Regina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, lovely views, cozy.

Cozy cottage with wood provided. We needed it as it rained a lot. Our dogs enjoyed it too. Took along our own down duvet as it was cold in August! Will definitely go back again. Lovely host Karin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quaint, private cottage on a working farm in Elgin.

Well secured, lovely hosts, and offering a beautiful outlook. A peaceful weekend break in a gorgeous valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynhardt K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing en sentraal geleë as jy bergfiets wil ry.

Goeie diens en prentjiemooi met aanloop deur bomelanings en vallei met groen en herfskleure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mico A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mico A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Family evening away.

Tranquility for 24 hours. Beautiful location, well equipped & cosy cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjiese kothuis tussen die boorde.

Die omgewing is wonderlik en die ligging van hierdie kothuise is perfek om voordeel te trek uit die mooi uitsigte van die vallei en die rustigheid van die appelboorde. Daar is 'n wonderlike restaurant op die plaas en baie ander opsies vir wynproe en uiteet in die omgewing. Die huisie self is baie mooi netjies met al die geriewe wat mens sal nodig kry vir 'n naweek wegbreek. Dit is nie 'n luukse woning met DStv en internet nie, maar eerder 'n plaashuisie met net die basiese geriewe en 'n kaggel om jou behoorlik te laat afskakel van die stad se gejaag en geraas. Wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sara W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time.

The cottage is lovely, location is wonderful. Karen, the owner, is helpful and friendly. The restaurant is great. I would go back anytime for a peaceful holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Was baie rustig en op 'n werkende plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S
Gesin met tieners

It was lovely to be out in the country side with fresh air and a beautiful rainbow to top it all.

We enjoyed our stay at the cottage. It was very relaxing and a great place to unwind. There was plenty of information about what the region offers in the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert M
Gesin met klein kinders

Wonderful getaway on farm.

Wonderful cottage, hideaway weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, baie netjies en het alles wat jy nodig het.

Ons het baie gehou van die grasperk area, kon lekker braai en die blyplek self was ook baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Cottages and Libertas House se terugvoer

Thank you Jacqueline, so glad you enjoyed your stay with us. Hope we will see you again soon. Kind regards, Karin Boome.

Lavender Cottages and Libertas House
Jo-ann V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jo-ann V

Klein, maar genoeg.

Dit is 'n baie, baie klein kothuisie, maar net mooi groot genoeg vir 'n naweekverblyf om weg te breek van tegnologie af - daar is geen internet nie, swak sein, en 'n analoogtelevisie wat binnekort afgeskakel gaan moet word. Die kombuisie is baie klein en net mooi groot genoeg vir een persoon op 'n slag, so ek dink die idee is om uit te eet by die omliggende plase of selfs die nuwe Deli op die plaas. Tog, ons het dit reggekry om te kook en die kombuisie is goed genoeg ingerig om 'n Kersete uit te wikkel. Die yskassie is klein, so gereelde avonture vir inkopies is nodig. Die res van die huisie is gemaklik ingerig en daar is alles wat nodig is, maar na 'n week het die plekkie besonders klein begin voel. Ons was 3 volwassenes, maar ek dink 'n gesin met kinders sal beter vaar oor die langtermyn. Ons het ons hond saamgeneem en het voordat ons gegaan het bevestig dat die kothuis ten volle omhein is aangesien mens dit nie lekker op die foto's kan sien nie. Ongelukkig is die stoep oop aan albei kante and die 'heining' sal net 'n perd kan inhou. So ons beveel aan dat jy gerus jou hond kan saamneem as hy vriendelik is (nie soos ons s'n nie), met die ander plaashonde oor die weg kan kom (nie soos ons s'n nie), en luister as mens hom roep (weereens, nie soos ons s'n nie). Dit is wel 'n pragtige plaas en heerlik om op rond te loop tussen die appel- en peerboorde. Maar ons voel dat die spasie en geriewe nie die prys regverdig oor die Kersseisoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ella P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die goed versorgde eertydse arbeidershuisie met die cottage garden het ons 'n pragtige uitsig oor die appelboorde en vallei gebied.

Die kaggel met genoeg vuurmaakhout vir ons 3 dae verblyf was baie welkom in die koue, nat weer en die stilte met net voëlgeluide wat dit versteur, was salig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnel K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie en perfek vir 'n naweekwegbreek.

Mooi en oulike plaashuisie met braaigeriewe. Lekker stil en rustig op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and cosy.

Such a wonderful stay! A great breakaway spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mariaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die area is baie mooi.

Ligging is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill H
Saam met vriende

Such a beautiful location and Karin is a friendly and lovely host.

Wonderful views. Quiet and serene. Enjoyed every minute of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Die uitsig oor die vallei is pragtig en so rustig in mooi natuur. Kothuis is netjies met gesellige kaggel in die winter. Lieflike sonnige braaiarea. Vandaar is daar 'n pragtige dam met dek vir 'n lekker piekniek. Die kothuis is baie veilig en is 'n moet vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Cottages and Libertas House se terugvoer

Was such a pleasure having you here....hope to see you again soon...Karin

Lavender Cottages and Libertas House
Reon B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Eienaars is baie vriendelik en uitstekende gasvryheid.

Alles was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma C
Gesin met klein kinders

Postcard pretty.

Everything about the cottage was perfect, we even had apples waiting for us on arrival. It was clean and cozy, the only negative thing was that the fireplace made a lot of smoke and couldn't be used!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Cottages and Libertas House se terugvoer

So sorry to hear that, such a pity. We have checked the fireplace and there does not seem to be a problem, perhaps the wood was a bit wet.

Lavender Cottages and Libertas House
Fiona B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage in a stunning setting

A great weekend break!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamar S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamar S
Gesin met klein kinders

Comfortable and well-appointed house, pretty setting with lovely views across the apple fields and mountains.

Enjoyed the experience and the setting very much. Lots to do and see in the Elgin area for all ages of the family. Being a working apple farm it isn't as quiet as other country escapes we've had, but it's to be expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Cottages and Libertas House se terugvoer

Hi Tamar.

May I suggest an out of season visit? April is high season on the farm, it is beautiful, quiet and peaceful today.

Best wishes,
Karin

Lavender Cottages and Libertas House
Carmen C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen C
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie, privaat met baie mooi uitsig.

Uitstekende diens van ons gasvrou. Plekkie is pragtig en met basiese toegerus vir verblyf. Ons 10 maande oue baba, wat pas begin loop het, kon lekker op grasperk speel, en ons wolbaba na hartelus die plek verken sonder enige gevaar of beperking. Sien baie uit na ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands-weg 55, Cheverells Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f29ae4002d2349b8c8ff29f04c9857874594adf95ebfb7d36e8d638582fc793f905709d26f2c519c4f60a9774ec5f5e9b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 55 Highlands Road Cheverells Farm 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.205892951314 19.04822667067
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem