Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottages and Libertas House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands-weg 55, Cheverells Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Cottages and Libertas House is langs appelboorde geleë en bied 'n praguitsig oor die Elgin Valley. Die plaas is 76 km vanaf Kaapstad en naby talle trou-venues, voetslaanpaaie, plaasstalletjies en wynlandgoed.

Gerieflike verblyf word met 3 kothuise en 'n huis aangebied. Die kothuise het 'n oopplan-uitleg, 2 slaapkamers met en suite-badkamers en gesellige kaggels. Elke kothuis het ook buitebraai-geriewe en 'n stoep wat met roos-wingerde versier is. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n veiligheidshek en sekuriteitspatrolering word op 'n gereelde basis gedoen. Draagbare gasstowe en LED-ligte word vir alle eenhede voorsien.

Die Libertas huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 ruim slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 'n oopplan-kombuis, binne- en buite-eetareas en 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel. Braaigeriewe is beskikbaar in die tuin met 'n uitsig oor die vallei.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Linne, badhanddoeke, tee, koffie, suiker, melk, pap, beskuit en kaggelhout word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 54 resensies vir Lavender Cottages and Libertas House
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 3

Ligging

  • Highlands-weg 55, Cheverells Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Cottages and Libertas House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands-weg 55, Cheverells Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f29ae4002d2349b8c8ff29f04c9857874594adf95ebfb7d36e8d638582fc793f905709d26f2c519c4f60a9774ec5f5e9b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 55 Highlands Road Cheverells Farm 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.205892951314 19.04822667067
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem