Mosselbaai Akkommodasie by Lavender House | LekkeSlaap
+12

Lavender House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 29, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lavender House bied B&B-verblyf op dieselfde perseel as die eienaar se huis. Dit is in Mosselbaai in die Wes-Kaap geleë en is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid naby verskeie doendinge op die Tuinroete.

Verblyf by Lavender House word aangebied in 4 slaapkamers wat elk volledig gemeubileer is. Hierdie kamers beskik elk oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, of net 'n stort, met 'n wasbak en toilet. Elke kamer bied geriewe soos 'n TV en 'n waaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en natuurlik, komplimentêre sepies.

Gaste kan 'n smullekker ontbyt in die kamer, in die eetarea of op die breë stoep met 'n uitsig oor die blomme in die tuin nuttig. Ons gaste kan ook gebruik maak van die braaigeriewe. Lavender House is stapafstand vanaf Die Punt en gewilde restaurante in die dorp.

Lavender House is vanaf 1 September 2017 onder nuwe bestuur en die personeel is ordentlik opgelei.

'n Kort entjie se ry sal gaste by 'n hele rits doendinge bring soos swem en snorkel, inkopies en visvang, museums en die Pinnacle Point Gholflandgoed en Casino.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 36 resensies vir Lavender House
Netheid
3.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Marsh-straat 29, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 29, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYjY5MmU5LTI4MzEtNGFhYi1hZGVhLTY3MzZhNzc5NmE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 29 Marsh Street Mosselbay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.182757889602 22.15064227581
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za