Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender House and Sunshine Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Melkbosstrand, 7449, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lavender House and Sunshine Cottage is in die kusdorpie Melkbosstrand geleë en is slegs 200 m van die strand af.

Verblyf word in 2 aparte eenhede op dieselfde perseel gebied. Die eenhede is heeltemal losstaande en apart van mekaar. Elke eenheid het 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n kombuis wat volledige toegerus is en 'n leefarea in elke eenheid. Gaste het buite toegang to braaigeriewe. Beide eenhede het parkeerplek vir 1 motor agter 'n geslote hek wat 1,2 m hoog is. Sunshine Cottage het ook 'n toesluitmotorhuis.

Die eiendom is net 'n paar meter vanaf koffiehuise en die seefront, restaurante, asook 'n supermark.

Daar word ongelukkig geen harde musiek of partytjies toe gelaat nie aangesien dit in 'n baie stil en rustige woonbuurt geleë is.

Melkbosstrand is 35 km noord vanaf Kaapstad en hierdie pretensielose kusdorpie spog met witsandstrande, seekosrestaurante, voetslaanroetes in die natuur, golwende duine en besonderse berguitsigte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir Lavender House and Sunshine Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 3de Laan 31, Melkbosstrand, 7449, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender House and Sunshine Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Melkbosstrand, 7449, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArvXz77vs2eyKtVZe0HrYeuryNWObhkg3yJ8x1YvVrNWuTvdhMa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 31 3rd Avenue Melkbosstrand 7449 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731457 18.437868