Kathu Akkommodasie by Lavender Lane Guest House | LekkeSlaap
+13
+13

Lavender Lane Guest House

B&B
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieshoutstraat 17, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lavender Lane Guest House is in die rustige dorpie Kathu, in die hartjie van die Kalahariwoestyn in die Noord-Kaap.

Dié verblyf beskik oor 5 dubbelkamers en 4 enkelbedkamers. Die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die enkelbedkamers het elk 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n braai-area.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Sishen Gholfklub, Kumba Sportsklub, en die Sishen-myn in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Lavender Lane Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Nieshoutstraat 17, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lavender Lane Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieshoutstraat 17, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfyRSXbvpLHTWVIMce3lW4Vn2zM0Ecl0sZk9kJhZHxdzx02qtBU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 17 Nieshout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 08:00-17:00 10:00 -27.695316910017 23.052074945369
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za