LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lavender Lane Guest House | LekkeSlaap
+29

Lavender Lane Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ds DF Du Toit-singel, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lavender Lane is 'n pragtige, nuut opgeknapte selfsorgkothuis in die stil woonbuurt Loerie Park in George. Dit is na aan die George-dam, die Glenwood Gholfbaan en die Garden Route Mall.

Die kothuis is op die eienaars, Gavin en Lindsay Brown, se perseel en het 2 ruim slaapkamers met slaapplek vir 4. Daar is 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Daar is sitplek vir 4 mense binne en daar is 'n balkon met nog ekstra sitplek. Braaigeriewe is beskikbaar.

Lavender Lane is ideaal geleë ten opsigte van die berge, George-dam, die botaniese tuin, die strande, Glenwood Gholfbaan en die winkelsentrum. Ons is ook na aan die Go George-busroete vir diegene wat die pragtige stad nog meer wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Lavender Lane Guest House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Lavender Lane Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ds DF Du Toit-singel, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ds DF Du Toit-singel, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiMTAxZTU1LTBlY2EtNGIzYS1hOGM1LTIyMTA4Y2JlNGM1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 18 Ds Df Du Toit Crescent Loerie Park 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.963795 22.495517
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem