Stutterheim Akkommodasie by Lavender Leisure Country House | LekkeSlaap
+11

Lavender Leisure Country House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Laer Kologha- en Bush-weg, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Leisure Country House is in die rustige dorpie Stutterheim geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n pragtige tuin met 'n stukkie vleiland geleë. Die eenheid is binne maklike bereik van die dorpskern en voetslaan- en bergfietsroetes.

Die verblyf bestaan uit 5 slaapkamers wat elkeen hul eie badkamer het. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n wasbak. Kamer 2 en 3 het elkeen 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Kamer 4 en 5 het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

WiFi is beskikbaar en elke kamer het 'n TV.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel wat gaste mag gebruik.

Lavender Leisure Country House bied ook konferensiegeriewe met plek vir 20 afgevaardigdes op ’n slag. Daar is ’n data-projektor, internet en nog meer wat ’n suksesvolle voorlegging verseker.

Ons laat troeteldiere toe mits dit vooraf gereël is. Maaltye is ook beskikbaar teen ekstra koste indien dit vooraf gereël word.

Daar is verskeie voëlspesies in die omtrek vir voëlkyk-entoesiaste, asook gholf by die dorp se gholfbaan, en forel- en baarshengel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 4 resensies vir Lavender Leisure Country House
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Hoek van Laer Kologha- en Bush-weg, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lavender Leisure Country House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Laer Kologha- en Bush-weg, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAGWbkl4hqhigVKLGwbMFZpj0sW1MhdOapliSSLmwZ6ETeFX8ya?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 Corner of Lower Kologha Road and Bush Road Stutterheim 4930 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.563755 27.420972
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za