Valhalla Akkommodasie by Lavender Nest | LekkeSlaap
+18

Lavender Nest

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrdalweg 29, Valhalla, Centurion, 0185, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Nest is in die boomryke voorstad Valhalla in Centurion en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die eenheid het ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n wasmasjien en ontbyttoonbank. Gaste kan in die sitarea met ’n TV met volledige DStv ontspan en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na ’n stoep wat oor die tuin en braai-area uitkyk. Parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die swembad wat op versoek gebruik kan word. Let asb. daarop dat die eienaars op die perseel woon. Klein troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word.

Lavender Nest is 1 km vanaf die Valhalla Parkrun en verskeie winkels, en 3 km vanaf die Zwartkop Buiteklub.

Slaapplek

’n Bespreking by Lavender Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Lavender Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Myrdalweg 29, Valhalla, Centurion, 0185, Gauteng
  • Gaste dink Lavender Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrdalweg 29, Valhalla, Centurion, 0185, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACqGiW6MXMNi1op4U2GaRswZBfMZkYjp5GTxHNoE5Y7GMHfZsGJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 29 Myrdal Road Valhalla 0185 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.815199413176 28.145705983043
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za