Lavender Yard

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lavender Yard bied selfsorgverblyf en is in Trichardt geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en akkommodeer ook kontrakteurs.

Ons bied verblyf in 5 slaapkamers, elkeen uniek versier. Die kamers is elkeen toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Verder is elke kamer toegerus met elektriese komberse, 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en breekware en eetgerei.

Verder bied die gastehuis 'n wasgoeddiens en ontbyt teen addisionele koste. Lavender Yard is net 'n entjie se ry vanaf al die geriewe in Secunda se dorpskern.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lavender Yard gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false