Constantiapark Akkommodasie by Lavenders at Constantia Guest House | LekkeSlaap
+51

Lavenders at Constantia Guest House

84 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 84 resensies vir Lavenders at Constantia Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adele H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, gehalte-diens.

Gehalte-diens en 'n baie mooi plek.

Renier A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies vriendelike mense goeie area en veilig.

Gastehuis in goeie area geleë, mense baie vriendelik, kamer skoon en netjies baie gerieflik vir egpare wat oorslaap.

Esther W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther W
Saam met vriende

Puik gastehuis!

Vriendelike diens. Kamers is ruim, skoon en het alles wat jy nodig het.

Lourens J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Hartlik verwelkom deur Marli. Kamer pragtig ruim en skoon. Lugverkoeler, yskas, mikrogolf, ketel en selfs 'n haardroër. Veilige kompleks en naby Sun Arena. Heerlike ontbyt. Sal definitief weer daar tuisgaan en dit vir ander aanbeveel.

Ben A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en modern, sentraal geleë.

Ontbyt was heerlik en gasvrou, Marli, doen alles in haar vermoë om gaste welkom te laat voel.

Carin V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis het aan al ons verwagtinge voldoen.

Die gastehuis is in 'n veilige oornagplek, stil area in die ooste van Pretoria. Naby Time Square vir shows by Sun Arena. Vriendelike en professionele personeel. Skoon kamers met werkende toerusting. Kraakvars wit linne met gemaklike bed en kussings. Sal hulle beslis aanbeveel.

Danie O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Enkelreisiger

Baie goeie diens, kamers baie netjies. Geen probleme nie.

Met aankoms vriendelik ontvang, ek was vroeër geakkommodeer as die gewone inkloktyd. Alles was perfek.

Bianca K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K
Gesin met klein kinders

Netjies, modern en en vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Plekkie was rustig, skoon en die diens was puik. Die kamers is baie ruim. Sal dit definitief aanbeveel!

Lizel B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel B
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly, die gastehuis is baie netjies en die mense was baie gaaf gewees.

Ons het baie lekker gebly, baie mooi ingerig, ligging baie gemaklik naby aan die Sun Arena wat vir ons belangrik was. Marie was baie vriendelik en hulpvaardig.

Lizel B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel B
Saam met vriende

Heerlik by Lavenders.

Ek kan Lavenders hoogs aanbeveel. Ons het 'n heerlike naweek daar spandeer. Die kamers is pragtig, goed onderhou, skoon, gerieflik, netjies en het alles wat mens nodig het. Ons het ook heeltemal veilig gevoel. Marie het baie mooi na ons gekyk. Sy is vriendelik, professioneel en het ons baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer hier bespreek.

Adri V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en baie netjies.

Baie vriendelik. Netjies. Ideaal vir besigheid.

Rita S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste gastehuise waar ons al tuisgegaan het.

So jammer ons kon nie langer bly nie. Uitstekende ligging en maklike toegang tot verskeie hoofpaaie. Kamer is ruim en goed toegerus en baie netjies. Ons is vriendelik ontvang en kan net met lof praat oor ons 2 nagte se verblyf by Lavenders. Met volgende besoek aan SA sal ons beslis weer daar tuisgaan.

Kobus V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Enkelreisiger

Baie gerieflike ligging vir besigheid in die Ooste van Pretoria tesame met uitstekende kliëntediens.

Ek moes op baie kort kennisgewing my reisplanne verander. Ten spyte van die feit dat ek op die dag van aankoms moes kanselleer het Lavenders steeds aangebied om my betaling as krediet te hou vir 'n volgende keer. Hierdie tipe diens maak Lavenders my voorkeur blyplek in Pretoria.

Gerhard K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut 'n plesier om daar te kon bly.

Hierdie gastehuis is absoluut 'n puik plek om aan te beveel met pragtige mense as eienaars.

Johann E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Enkelreisiger

Dit was werklik 'n veilige ervaring vir 'n Kapenaar in Gauteng.

Ek reis gereeld en besoek baie gastehuise. Dit gaan werklik 'n plek wees wat ek op my gereelde lysie gaan plaas. Dit was heerlik en veilig. Kragopwekkers het gehelp dat ek vergeet het ek is in Suid-Afrika!

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Johann,

Baie dankie dat jy die tyd neem om jou ervaring met ander gaste te deel. Ons is so bly jy het lekker gebly by Lavenders at Constantia Guest House en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom!

Vriendelike groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Tania S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Die eenheid is modern en smaakvol ontwerp, en die eienaars en personeel is baie vriendelik, gaaf en behulpsaam. Die area is rustig en het pragtige plantegroei. Dit was n plesier om daar te vertoef.

Elaine W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon. Ons is baie vriendelik ontvang.

Baie netjies en skoon verblyf. Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Marie is baie vriendelik.

Inez R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez R
Saam met vriende

Rustige, veilige verblyf in 'n netjiese gastehuis met smaakvolle meubilering.

Die gastehuis het aan al ons verwagtinge voldoen, met veilige parkering, 'n ruim en netjiese kamer met smaakvolle afwerkings, en mikrogolfoond en yskassie om ons etes te kon voorberei. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en Marie (bestuurderes) het ons vriendelik touwys gemaak en gehelp met ekstra versoeke. Baie dankie. Ons kan die gastehuis beslis aanbeveel.

Elzane G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane G
Saam met vriende

Rustig, netjies en perfek geleë.

Die kamers is rustig en netjies. Die uitsig is pragtig. Die verblyf is sentraal in Pretoria. Wonderlike waarde vir geld.

Marlize T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T
Besigheidsreis

Fantasties.

Vriendelik behulpsaam. Baie lekker gebly.

Tessa V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie oulike gasvrou, het dadelik tuis gevoel. Kamer was baie netjies, in 'n veilige en stil area geleë. Sal definitief weer daar oornag.

Ilouise D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilouise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Skoon en veilig! Rustige omgewing.

Behulpsaam en vriendelike gasvrou. Goed geleë!

Alecia O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alecia O

Pragtige netjiese plek.

Ons het heerlik gebly en die gasvrou was vreeslik gasvry!

Peter S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a beautiful place, very clean at a very secure and quiet place.

See stars.

Stephanie M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Enkelreisiger

Rustig en luuks.

Dit was my tweede besoek aan Lavenders at Constantia en dit het beslis nie teleurgestel nie. Die kamers is ruim, pragtig versier en sluit alles in wat mens benodig. Dit voel soos 'n luukse bederf! Die ontvangs is warm en niks is te veel moeite nie. Die area is stil en bied 'n mooi uitsig oor Pretoria, veral saans. Dankie vir 'n heerlike kuier. Dit was net wat ek nodig gehad het om te herlaai en sal beslis weer kom kuier!

Rache B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rache B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf, vriendelike diens.

Kamers is baie mooi, netjies en alles wat mens benodig is is daar. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Dit is in 'n veilige plek geleë, kon rustig slaap sonder om bang te voel in die stad. Pragtige uitsig oor stadsliggies van agter op die stoep.

Tanita S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie behulpsame en vriendelike diens.

Die vrou in beheer het uit haar pad gegaan om ons te help.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Really helpful and friendly service.

The lady in charge went out of her way to help us out.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chane L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane L
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf!

Alles van die verblyf was net amazing! Met aankoms is ek baie vriendelik ontvang. My kamer was wow met die mooiste houtvloere, die interior is pragtig, die kamer is skoon en modern en dan is daar ook 'n klein kombuisie met koffie en tee. Dit is dan ook geleë in 'n baie veilige area. Ek het ongelooflik lekker gebly en sal oor en oor en oor weer daar gaan bly! Dit is van nou af my home away from home! Dankie vir alles, julle is 'n amazing gastehuis!

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Chané
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ander gaste te deel. Dis vir ons so lekker wanneer ons gaste lekker by ons gebly het en goeie herinnering het. Dit was vir ons heerlik om jou daar te hê. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.

Lavenders at Constantia Guest House
Lizle V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle V

Dit was baie lekker, netjies en skoon.

Gasvry, netjies, skoon en sal dit aanbeveel aan ander.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Lizle, baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.

Lavenders at Constantia Guest House
Gail R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Will definitely go back. Friendly staff.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Good day Gail,

We are so happy that you had a pleasant experience at Lavenders at Constantia Guest House. Thank you for taking the time to share your experience with other guests. We would love to welcome you back!

Kind regards,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Lorna E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik fantasties.

Beste gastehuis wat ons in afgelope 20 jaar oorgebly het. Enigste gastehuis wat ons in Pretoria sal na teruggaan en vir ander mense aanbeveel.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Middag Lorna, baie dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons so lekker as ons gaste lekker bly en tuis voel. Dit was heerlik om julle te verwelkom en ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Groete,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Clive G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Marie was baie vriendelik.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Clive
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jul sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Amelia B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia B
Besigheidsreis

Gerieflik, ruim, veilig en baie netjies.

Verblyf was 'n goeie ervaring.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Amelia
Baie dankie dat jy die tyd neem om jou ervaring met ander gaste te deel. Ons is so bly dat jul lekker oornag het en ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Alta V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Alles was mooi netjies. Gerieflik met mikrogolf en yskassie. Beddegoed netjies.

Ons was vir doktersondersoek, en het Lavenders naby alles gevind wat vir ons noodsaaklik was. Ons het verblyf baie goed gevind. Bed was baie goed asook beddegoed en handdoeke. Voorstel: Ekstra handdoekreling in die badkamer, aangesien die reëling te min is vir vier handdoeke, asook 'n hak waaraan jy jou klere kan hak in die badkamer. 'n Kluis is vandag se dae onontbeerlik, mense reis baie keer met wapens en dames wil ook juweliersware kan toesluitis. Verder was ons verblyf baie goed.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Alta
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons neem alle terugvoer ter harte en streef daarna om aan al ons gaste se behoeftes te voldoen. Ons het reeds 'n ekstra handdoek reeling in die badkamer bygevoeg, asook 'n hak agter die deur. Ons poog om binnekort 'n kluis te installeer, maar ons adverteer geensins 'n kluis nie, om seker te maak ons gaste het nie 'n valse verwagting nie.
Ons hoop om jul weer terug te verwelkom in die toekoms.
Groete
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Santosh A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santosh A
Enkelreisiger

Expectations exceeded!

I'd have to say that I booked here based purely on the distance I had to travel for an appointment on the following day. I definitely didn't expect the place to be as lovely as it is. I looked at comments before booking and I'm certainly not disappointed. The staff were friendly and quality and cleanliness of the room was exceptional. Would definitely stay here again!

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Good day Santosh,
Thank you so much for taking the time to share your positive experience with other guests. We are always so grateful when our guests appreciate the cleanliness and quality of our rooms and establishment. We would love to welcome you back in the near future.
Kind regards,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
David S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en rustig.

Vriendlike en behulpsame gasvrou. Rustige omgewing. Kan net lekker bly.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag
Ons waardeer die terugvoer en is altyd so bly as ons gaste 'n lekker ervaring gehad het. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Etienne V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik mense.

Marie was baie behulpsaam en het ons met ope arms ontvang. Die kamers is baie groot en baie netjies.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Etienne
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer elke resensie en dis vir ons heerlik wanneer ons gaste lekker by ons bly. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Karen L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Enkelreisiger

Veilig, gemaklik en sentraal geleë.

Baie dankie vir jou gasvryheid, Marie. Ek het dit verskriklik waardeer. Eerste keer in 'n lang ruk dat ek 'n ordentlik toegeruste selfsorg-eenheid raakloop.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Karen
Dit is vir ons so lekker wanneer ons gaste, ons gasvryheid waardeer en raaksien. Baie dankie dat jy die tyd neem om jou ervaring met ander gaste te deel. Ons hoop ons kan julle sommer gou weer terug verwelkom.
Groete
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Chantel D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Saam met vriende

Netjies, rustig en naby aan alles.

Dit was vir ons 'n plesier om te sien mense gee om oor hulle gastehuis en maak dit lekker vir mense wat van ver af besoek. Dit is netjies, volledig uitgerus en in 'n rustige area.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Chantel
Dit is vir ons heerlik wanneer ons gaste so 'n lekker ervaring gehad het. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Desmond W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, veilig, netjies en vriendelike diens.

Het baie lekker gebly en sal dit beslis weer gebruik in die toekoms.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Kobus
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons sien sommer uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Kobus V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Enkelreisiger

Sentraal, maklik bereikbaar en vriendelike, effektiewe ontvangs.

Dit is reeds die tweede keer wat ek hier bly en sal dit weer gebruik. Bespreking en toegang is gerieflik vir sakebesoek in die ooste van Pretoria.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Kobus,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Groete,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Alta L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek baie netjies, skoon en smaakvol.

Is baie vriendelik ontvang. Blyplek is netjies en smaakvol gemeubileer. Lekker beddens met goeie linne en kussings. Mooi en stil omgewing.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Alta,

Baie dankie dat jy jou positiewe ervaring met ander gaste deel. Ons is so bly jul het die verblyf by Lavenders at Constanti Guest House geniet! Ons hoop ons kan jul sommer gou weer terug verwelkom!

Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Meegan K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meegan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service was excellent!

The rooms were beautifully decorated with all the necessary amenities. The owners were friendly and accommodating as were their staff. The guest house is situated in a gated suburb, so it's tranquil and safe.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Good day Meegan,
It was such a pleasure hosting you at Lavenders at Constantia Guest House. Thank you for taking the time to share your experience with other guests. We are looking forward to welcome you back in the future.
Kind regards,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Tracy V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Saam met vriende

Baie dankie vir 'n puik gaste huis!

Ons was regtig baie beïndruk met Lavenders at Constantia gastehuis! Alles was perfek en daar was niks kort nie. Baie dankie!

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Tracy,
Baie dankie vir die kompliment! Dit was heerlik om jou by ons gastehuis te hê! Ons hoop ons kan jou sommer gou weer terug verwelkom.
Groete,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Monique S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike diens met vriendelike mense.

Is het by Lavenders Gaste Huis bespreek omdat dit naby Little Company Of Marty was. Ek was in vir 'n operasie en Lavenders het ekstra moeite gedoen om my gemaklik te maak. Vreeslik baie dankie!

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Monique,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop ons gaan julle sommer gou terug verwelkom.
Vriendelike groete,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Elzje B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzje B
Enkelreisiger

Kamers is pragtig en my verblyf was heel aangenaam, Maritha is 'n liewe mens.

Kamers is ongelooflik stunning! Baie rustige omgewing! Baie lekker geslaap! Alhoewel ek sou verkies dat daar 'n kroegie of so iets was waar ek vir my 'n glas wyn kon koop.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Elzje,
Ag jy is dierbaar. Baie dankie dat jy jou ervaring met ander gaste deel en vir die kompliment. Dit is in ons beplanning om in die toekoms 'n kroegie beskikbaar te maak vir gaste.
Ons hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Paul F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul F
Gesin met tieners

Baie netjies en mooi.

'n Heerlike plek om te oornag of om 'n paar aande oor te slaap as mens stad toe gaan. Baie sentraal geleë. Die plek is baie netjies en mooi. 'n Mens voel sommer tuis vandat jy daar instap.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Corne,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ander gaste te deel. Ons is so bly jy het die verblyf by Lavenders at Constantia Guest House geniet! Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Carol V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename rustige plekkie.

Marie was baie vriendelik en het die ekstra myl geloop. Tweede keer wat ons hier slaap en sal beslis weer kom. Kan beslis aanbeveel.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Hi Carol,
Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Esther K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther K
Saam met vriende

Sal verseker weer daar gaan bly.

Baie skoon en netjies! Marie was baie vriendelik en was altyd beskikbaar as ons hulp nodig gehad het. Het heerlik gebly.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Esther,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou positiewe ervaring met ander gaste te deel. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Charlotte S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon ontspan en heerlik rus in julle veilige, skoon kamers.

Alles was uit die boonste rakke - vriendelike ontvangs en heerlike slaapgeriewe en ontbyt.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Charlotte,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Helena D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles so smaakvol.

Die kamer wat ons gehad het is mooier as enige van die foto's op die webblad. Daar heers 'n rustige atmosfeer wat aangevul word deur die binnenshuis- en tuinversierings wat van goeie smaak getuig. Die onderdakpatio met pragtige buitemeubels en vars blomme lok mens om te gaan ontspan. Ook foto's hiervan op die webblad sal so mooi wees. Alle is onberispelik skoon en netjies. Ekstra handdoekrelings of hakke in die badkamer sal die badkamer na 'n perfekte klas opstoot. Ons was so teleurgesteld dat ons weens onvoorsiene omstandighede ons verblyf met een nag moes verkort!

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Helena.
Sjoe, baie dankie vir hierdie komplimente en dat jy julle ervaring in sulke mooi woorde met ander gaste deel.
Ons hoop ons kan jul sommer gou weer terug verwelkom en weer jul verwagtinge oortref.
Vriendelike groete,
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Gerrie H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie H
Enkelreisiger

Wonderlik net die rus nodig gehad.

Vir werk of rus is dit beslis die plek om te wees

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Gerrie,
Dit is altyd heerlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang van ons gaste. Ons is so bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom by Lavenders at Constantia Guest House.
Vriendelike groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Abel E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel E
Enkelreisiger

Gerieflik en lekker.

Baie dankie vir 'n lekker verblyf.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Abel,
Ons is so lekker julle het lekker gebly by Lavenders at Constantia Guest House. Ek sien jul het sommer alreeds 'n volgende bespreking gemaak en ons sien sommer uit daarna om julle terug te verwelkom!
Vriendelike groete
Marita
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Carel H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel H
Besigheidsreis

Baie tevrede.

Die area is pragtig en die veiligheid was baie goed. Was dadelik in my skik met die kamer en opset toe ek ingestap het. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Carel, ons is so bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tuis gevoel het, en van die kamer en omgewing hou. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Tania M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Alhoewel ons op kort kennisgewing bespreek en betaal het is ons vriendelik ontvang en ons kamer was skoon en netjies.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Tania
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is altyd vir ons so lekker as ons gaste tuis gevoel het en lekker oornag het. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Christelle V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut eersteklas-diens.

Ons is met ope arms verwelkom. Die kamers is absoluut pragtig en ligging is ideaal. Omgee-mense.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Christelle,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit maak ons harte bly as ons gaste gelukkig is en van die kamers hou. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Erica C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Fantastic service. Very friendly staff. Will recommend it to all my family and friends.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Good day Erica,
Thank you so much for the wonderful review and for sharing your experience with other guests. We are happy that you enjoyed your stay with us and we hope to welcome you back in the near future
Kind regards,
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Juliana L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tien sterre is nog te min! Hartlike ontvangs! Kamer die beste waarin ons nog tuis gegaan het, veilig, baie netjies en skoon. Die beskuitjie saam met die koffie was baie spesiaal. Kry dit nie by sommige ander plekke nie. Sal beslis weer daar tuisgaan. Word sterk aanbeveel by persone wat iewers wil oornag.

Ons het van "Lavenders" op die internet gelees en besluit dit is die plek waar ons wil wees, al het ons nie geweet wat om regtig te verwag nie. Die foto's het nie gejok nie! Ons familielid woon in Constantiapark en ons wou nie te ver ry om hom te besoek nie. Die gastehuis is ideaal geleë en ook as jy na 'n restaurant of winkel toe wil ry vir inkopies. Die roete-aanwyings is baie volledig en dis maklik om die gastehuis te vind. Die eienaars doen moeite om die verblyf 'n fees te maak. Ons het dit stil en rustig gevind. Baie dankie, dit was regtig lekker om daar te oornag. Reisigers kan met 'n geruste hart daar oornag of langer oorbly. Ons kan dit uit ondervinding baie sterk aanbeveel.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Kobie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit maak my hart so bly as ons gaste lekker bly en hul verwagtinge oortref word. Ons hoop ons kan julle sommer gou weer terug verwelkom!
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Marietjie R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie R
Saam met vriende

Rustig.

Ons het heerlik gebly en die ontbyt was voortreflik en keurig voorgesit. Die atmosfeer was rustig en stil sodat mens lekker kon ontspan. Alles was netjies en skoon, wat vir my baie belangrik is. Die kamers is toegerus met net die beste.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Marietjie,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat jy lekker gebly het en die omgewing en ontbyt geniet het.
Dit sal baie lekker wees om jul weer terug te verwelkom!
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Marina V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gerieflike verblyf met 'n warm ontvangs deur die personeel.

Lavenders at Constantia Guest House is 'n pragtige en netjiese gastehuis in 'n veilige omgewing wat jou waarde vir jou geld bied. Marita en tannie Marie het ons gul en warm ontvang, en alles menslik moontlik gedoen om vir ons die "my huis weg van my huis"-gevoel te gee. Fasiliteite is baie netjies en diens is van hoogstaande gehalte. Die ontbyt is heerlik en vullend! Ons sal weer hier oornag en ek kan hierdie gastehuis beslis aanbeveel. Dankie aan ons gasvrouens, Marita en tannie Marie, vir julle gasvryheid!

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Marina, baie dankie vir jul positiewe terugvoer en dat jy die tyd neem om jul ervaring met ander gaste te deel. Ons is so bly jul het lekker gebly en die ontbyt geniet! Dit sal heerlik wees om julle terug te verwelkom.
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Faan P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie beter wees nie!

Uitstekende fasiliteite, beste gasvrou en ontbyt.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Mnr. Pretorius, baie dankie vir u terugvoering en ons is so bly dat jul so 'n wonderlike ervaring gehad het by Lavenders at Constantia Guest House. Ons hoop om jul sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Ben E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, netjies en gerieflik.

Dankie Marita en Marie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons het lekker gebly en sal beslis weer daar kom bly.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Ben, baie dankie vir jul terugvoering. Ons is so bly jul het 'n positiewe ervaring gehad by ons gastehuis. Ons sien so uit daarna om jul weer terug te verwelkom.
Groete,
Marita.

Lavenders at Constantia Guest House
Thembi S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The customer service was awesome and I'll definitely go back with my family and friends, can't wait for them to include a pool.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Good day Thembisile, thank you for taking the time to share your experience with other guests.
We are so happy that you enjoyed your stay with us. We are looking forward to welcome you back!

Lavenders at Constantia Guest House
Ronel D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Enkelreisiger

Heerlik, als wat mens benodig. Ontvangs is warm en vriendelik.

Ek was baie tevrede, sal definitief weer daar gaan slaap en dit ook aanbeveel. Pragtig.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Ronel, baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom en my aanbod staan nog ☺.
Vriendelike groete
Marita
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Cindy K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies en baie vriendelik.

Ek sal Lavenders definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies en vriendelike diens. Nie baie privaatheid nie, maar andersins puik in alle opsigte.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Cindy, baie dankie vir jul terugvoer. Ons neem al ons gaste se terugvoer en voorstelle ernstig op im aan al ons gaste se behoeftes te voorsien. Ons is bly jul het jul verblyf by ons geniet en ons hoop om jul weer terug te verwelkom in 2017!

Lavenders at Constantia Guest House
Stephanie H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wanneer die aanbouings klaar is gaan dit 'n ongelooflike plek wees.

Die kamers is verskriklik mooi en ons gasvrou was baie vriendelik. Baie dankie.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Stephanie, ons is so bly jul het lekker gebly by ons. Ons hoop ons kan julle sommer vroeg in 2017 terug verwelkom. Baie Geseënde Kersfees vir julle.
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Martmari V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martmari V
Besigheidsreis

Gerieflik en vriendelike diens.

Gerieflike, ruim kamer met niks wat skort. Die diens en ontvangs is uiters vriendelik.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Martmari, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jul gas van die buiteland het sy verblyf by ons geniet. Geseënde Kersfees vir julle.
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Mia K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en met soveel gasvryheid ontvang.

Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Pragtige plek en baie sentraal geleë. Gasvryheid wat skaars is!

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Mia, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly jul het n positiewe ervaring gehad - ons streef daarna om ons gaste se verwagtinge te oortref. Ons hoop om jul sommer gou weer terug te verwelkom!

Lavenders at Constantia Guest House
Cathy Y - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek en baie vriendelike diens.

Sal vir seker vir enige iemand kan aanbeveel om hier te gaan oornag.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Cathy, dit was heerlik om jul te verwelkom by Lavenders at Constantia Guest House. Baie dankie vir die terugvoer en ons hoop ons kan jul sommer gou weer terug verwelkom.
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Alida C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Vriendelik, het dadelik welkom gevoel, pragtige kamer, heerlik. Sal enige een aanbeveel om van hul verblyf gebruik te maak.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Alida, baie dankie dat jy 'n tydjie geneem het om jul ervaring met ander gaste te deel. Ons is so bly jul het welkom gevoel en lekker gebly en ons hoop om jul sommer gou weer terug te verwelkom!

Lavenders at Constantia Guest House
Cozette S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cozette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met kamer en dadelik baie verwelkom gevoel.

Die gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak, sy het selfs vir ons bietjie tandepasta geleen omdat ons ons eie vergeet het! Ons kamer was baie netjies en modern, ons het ook baie gehou van al die "finer details" soos die briefie wat ons verwelkom het. Die gastehuis is ook geleë in 'n baie veilige area so ons kon lekker rustig slaap.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie middag Cozette, baie dankie vir jul terugvoer. Ons is so bly jul het lekker gebly en dat jul welkom gevoel het. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom! Groete, Marita.

Lavenders at Constantia Guest House
Dalene J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J
Enkelreisiger

Dit was baie lekker en die eienaars is baie aangenaam.

Ek sal enige person aanbeveel om daar te gaan bly. Die eienaars stel soveel belang in jou, jy voel sommer lekker tuis.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie more Dalene, baie dankie vir jou terugvoer en dat jy die tyd neem om jou ervaring met ander gaste te deel. Ons baie baie bly dat jy jou verblyf geniet het by Lavenders at Constantia Guest House. Ons hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom!
Groete
Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Renate L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate L
Saam met vriende

Uit die boeke!

Sien sterre.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie more Renate, baie dankie vir jou terugvoer en dat jy die tyd neem om jou ervaring met ander gaste te deel. Ons baie baie bly dat jul lekker gebly het by Lavenders at Constantia Guest House. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom! Groete Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Celeste B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met die mees vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het baie lekker gebly.

Lavenders at Constantia is 'n pragtige, stylvolle plek. Baie skoon en baie netjies met alles wat mens benodig. Dit het gevoel of ons by 'n vakansiebestemming is. Ons ontvangs was warm en hartlik, en ons is op die hande gedra. Ons sal enige iemand aanraai om daar oor te bly.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie more Celeste, baie dankie vir jou terugvoer. Ons baie baie bly dat jul die verblyf geniet het by Lavenders at Constantia Guest House. Ons hoop om jul sommer gou weer terug te verwelkom! Groete Marita

Lavenders at Constantia Guest House
Dina V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en alles wat jy nodig het.

Veilige, rustige verblyf. Geen geraas. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en vrou. Beveel dit graag aan.

Jolien V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolien V
Gesin met klein kinders

Lieflike oornagplek.

Marita en Gerhard het ons so gasvry en verwelkomend ontvang. Ons het gevoel of ons in 'n 5-ster-plek oorbly! Die kamers is pragtig, stylvol en luuks. Die gebruik van hulle kampbed vir ons babatjie was 'n groot bonus. Ons sal nooit weer in 'n ander plek oorbly wanneer ons in Pretoria kuier nie. Baie dankie julle!

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Middag Jolien, baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly jul het welkom gevoel en dat jul die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom!!!

Lavenders at Constantia Guest House
Chrisna J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna J
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang, die eenhede se opset is baie slim gedoen. Kombuis kort net 'n opwasbak. Het steeds vreeslik lekker, gemaklik, gerieflik vertoef.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Chrisna,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie as ons gaste die tyd neem om terugvoer te verskaf. Ons kamers met die baddens het elk 'n opwasbak maar ons beplan om in die nabye toekoms opwasbakke in elke kamer te installeer. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet en ons hoop ons kan jul sommer vinnig weer terug verwelkom.
Vriendelike groete
Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Letlhogonolo M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letlhogonolo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful getaway.

Lavenders at Constantia Guest house is as beautiful as it looks on the photos. The service is amazing. I would definitely go there again. Real value for money.

Manfred B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit 'n boek uit.

Baie sentraal tot al die hospitale. Kamer is baie netjies en skoon. Die area is baie veilig en naby aan alle shopping malls. Sal verseker weer terug gaan.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag Manfted,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons streef daarna om goeie diens te lewer en ons gaste se verwagtinge te oortref. Dit was heerlik om julle hier te hê en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Marita - Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
De Wet V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvangs, ruim en luukse kamer.

Ons was vriendelik ontvang deur Marita. Die kamer was baie netjies en die dekor smaakvol. Ons sien daarna uit om in die komende somermaande weer gebruik te maak van Lavenders, aangesien hulle een van die min instansies is wat wel lugversorging aanbied teen 'n billike tarief.

Lavenders at Constantia Guest House's terugvoer

Goeie dag De Wet,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons streef daarna om goeie diens te lewer en ons gaste se verwagtinge te oortref. Dit was heerlik om julle hier te hê en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete
Marita - Lavenders at Constantia Guest House

Lavenders at Constantia Guest House
Carina B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Het lekker gebly.

Elaine V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Bekostigbaar, netjies en vriendelike diens.

Rianie S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rianie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf-opsie!

Gasvrou baie vriendelik, mens voel dadelik tuis! Mooiste moderne kamers met goeie gehalte-beddegoed. Baie rustig. Sal beslis weer van jul gebruik maak in toekoms.

Len A - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len A
Gesin met klein kinders

Definitief beste waarde vir geld!

Pragtige kamers in 'n stil area met 'n uitstekende gasvrou en -heer om jou op jou gemak te laat voel. Die gastehuis is nuut omskep met moderne kamers met alles wat jy benodig. Die kamers is klankdig en lekker donker in die oggend vir die laatslapers. Die gasvrou, Marita, het die moeite gedoen om vir ons 4-jarige dogtertjie 'n aparte matras op die vloer te sit met geen ekstra kostes nie. Die DStv het baie kanale en 'n groot platskerm-TV. Ek sal hierdie gastehuis aanbeveel en sal vir seker weer daar gaan bly. Hulle is ook besig met nog beter fasiliteite aan die buite-kuierarea. Kan nie wag om dit te sien nie.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Murray-straat 542, Constantia Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALwiNRvo3mjK2jpQDX4gD7lFyG2WxY08xTpme0emdlgo3YDhUvd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 84 5 1 5 542 Andrew Murray Street Constantia Park 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.807472 28.279518
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za