Laventel Bossie
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Peperboomlaan 48, Allen Grove, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Laventel Bossie is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 2 gaste in 'n veilige gedeelte van Allen Grove, Kemptonpark, wat 'n valhek het. Dit is net 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Hierdie ruim kothuis het 'n slaapkamer, met oopplan-badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite-badkamer met 'n stort met 'n gasgeiser en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n uitsig oor die tuin het. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad, en onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek. Rook is verbode in die kothuis.
Laventel Bossie is 5 km vanaf Arwyp Medical Centre en verskeie winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Laventel Bossie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Peperboomlaan 48, Allen Grove, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Gaste dink Laventel Bossie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Allen Grove Glen Marais Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Peperboomlaan 48, Allen Grove, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom