Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavinir

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 15 resensies vir Lavinir
Netheid
3.1/5
Diens
2.7/5
Ligging
2.4/5
Veiligheid
2.7/5
Waarde vir geld
2.8/5
Elsabè G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabè G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte ervaring.

Daar was nie 'n naam op nie. Daar was geen ligte gedurende loadshedding nie. Daar was geen water nie, selfs nie eers drinkwater nie. Die beddegoed het na rook geruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onveilig, onnet en glad nie soos geadverteer.

Buiten die feit dat die area waarin ons gebly het 'n verskriklike reuk gehad het, was die venster gebreek, alle deure was duidelik beskadig en nie herstel nie. Daar was geen waterdruk en die stort moes uitgewas word voor dit moontlik was vir enige een om te stort. Ons voertuig en trailor was in 'n toe-stoot-motorhuis wat van die straat af oopmaak. Nadat ons belowe is iemand sal kom sluit, was die motorhuis heel aand oop, ten spyte van 'n oproep na beide die agentskap en die eienaar. Ons het heel aand onveilig gevoel. Sal dit glad nie aanbeveel om 'n aand hier te spandeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nkosimanathi N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkosimanathi N
Gesin met tieners

It was okay.

The place was clean, the only thing I noticed was a bad smell from outside as if something is rotten and the hot water only came from a basin when I needed to take a warm bath after a long drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Leana B
Enkelreisiger

Die kamer is netjies, maar aan die buitekant is dit 'n ongemaklike plek.

Die tuintjie is baie onnet en daar lê draad rond wat enige volwassene of hondjie kan beseer. Daar was min warm water die aand en geen warm water die oggend nie. Aandete was lekker. Die risiko vir geen krag en/of water is groot in Middelburg. Geen ekstra komberse nie. Het wel later verwarmer gebring.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintell S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Quintell S
Gesin met klein kinders

Not great.

Dinner at the restaurant was superb. Hospitality at the restaurant (where keys are collected) was superb. Loved the Karoo's friendliness. Accommodation was unsatisfactory in the extreme. Hot water - no. Milk for coffee - no. The place didn't smell great. Felt a bit unsafe.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. akkommodasie skoon en veilig. Restaurant baie lekker kos en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanri W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Zanri W
Gesin met klein kinders

Nie eers by Lavinir geslaap nie.

Ons het daar aangekom, en besluit dat ons nie met twee jong kindertjies daar kan slaap nie. Ons voertuig sou buite in die straat geslaap het. Tuin was vuil en onnet. Vuil bekers het op die tafel gestaan en stof en blare het die hele voordeur vol gelê. Niemand het ook agtergekom dat ons nie daar geslaap het nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Nie wat ek voor gehoop het nie.

Alhoewel die mense vriendelik en baie behulpsaam was, was die ervaring nie van die beste nie. Daar was ongelukkig nie krag nie en dus ook nie water nie. Die kamer is mooi binne, maar dit lyk vervalle van buite af.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pat L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld akkommodasie!

Met aankoms was ons baie skepties want van buite lyk dit nie so goed nie, maar kamer was netjies en kos wat ons bestel het regtig lekker! Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rachelle C
Gesin met klein kinders

Bed was very comfy.

Not a lot of communication.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavinir se terugvoer

Baie dankie Rachelle vir jou resensie.
Baie dankie vir die goeie punte op veiligheid en die goeie resensie vir netheid, ek waardeer.
Baie jammer oor die kommunikasie en sal aandag gee om diens te verbeter.
Bly julle het lekker nagrus gehad.
Groete, Johann

Lavinir
Rassie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rassie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Good rest after long day of traveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jané K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jané K
Gesin met klein kinders

Not worth the money or time.

First off, the pinned location took us to the wrong address. We arrived at some sort of warehouse looking place where the lady who works in the restaurant met us. We were then told that our accommodation was across the street listed under a completely different name than on the website. When we finally went to our unit, it wasn't at all what we booked and paid for. We just received a room and bathroom, instead of the self catering unit with a dining room, TV and kitchen that we paid for. There was multiple issues with the unit, from the toilet that stopped working and not having enough blankets, to not having a TV in the unit. Johann managed to sort all our issues out, but it lead to us having to wait on the staff for several hours which made our stay unenjoyable. The garage provided for our car was also the entrance/ exit to the units. Which means that people kept on opening and closing the garage while our car was in it. We were told that multiple TV's were stolen from the property, so the fact that the garage door couldn't just be locked from the beginning, was a safety issue for us. The staff were not very prepared for our arrival or stay, even though I confirmed the time we would be arriving the day prior to our arrival. The overflow in the bathroom was installed incorrectly which lead to water flooding the bathroom floor when I took a bath. There is actually so many inconvenient things that happened that I can't really mention one good thing about this accommodation. I would not recommend this place to anyone because you will be paying for a unit that you won't get and you will have to run after staff to get what you need and not have any time to rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandré S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jandré S
Saam met vriende

Ons wou net slaap en R500 vir 3 mense is nie baie nie.

Die plek se beddegoed was netjies, maar verder is dit glad nie netjies nie. Toiletrol val van die muur af. Badkamerdeur maak met 'n spyker toe, verfwerk baie swak ens. En dan, geen warm water! Geen mikrogolfoond. Ek was baie bekommerd oor my motor se veiligheid. Hulle het nie kaartfasiliteite en geen kleingeld. Ek moes die volgende dag vra vir my kleingeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V
Saam met vriende

Moenie te veel verwag nie.

Die blyplek is nie behoorlik gemerk nie - geen straatnaam, nommer of naam nie. Die gasheer was heeltemal te besig met sy ander gastehuis en was dus nie juis beskikbaar om aandag te gee aan my versoeke nie. Het inteendeel baie snotterige boodskappe op my foon gelaat. Songeiser waarvan die water lou is en en net 'n klein stroompie loop. TV werk nie. Goeie matras en beddegoed. Indien hy moeite sou doen om persoonlik met my te kom praat het, sou dit die situasie beredder het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavinir se terugvoer

Dankie vir die resensie.
Ek het persoonlik die gas ontvang het haar ook voor die tyd laat weet waar sy moet aanmeld om sleutels te ontvang. Die water is 'n probleem in ons dorp as gevolg van munisipaliteit. Jammer hieroor. Daarom sukkel songeyser party dae om die goeie druk deur te gee. Sy het op selfoon boodskap gese die water was warm. Het net lank gevat Dankie vir goeie netheid resensie, en jammer oor die water.
Groete
Johann

Lavinir
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Murray-straat 22, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d16c4af2316059a4d2ce3c2e80682e84c7cc8dd69239f6291ea8d2efb73f94866d4b9ffcef3c3b0a34ab66b7f7d27a755aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 15 5 1 3 22 Murray Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -31.497138569211 25.003436090386
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem