LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by LAVIRA - Luxurious 1 Bedroom Apartment 202W | LekkeSlaap
+52

LAVIRA - Luxurious 1 Bedroom Apartment 202W

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Knightsbridge 704, Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 897 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

LAVIRA - Luxurious 1 Bedroom Apartment 202W is 'n ten volle gemeubileerde woonstel met gehalte-sefsorgverblyf in Century City. Die woonstelgebou is aan die oewer van die mensgemaakte kanale om die gewilde Canal Walk-winkelsentrum en die Intaka Island Voëlreservaat geleë.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n badkamer en is ideaal vir 2 gaste, maar kan 4 gaste op versoek akkommodeer (2 ekstra enkelbeddens kan voorsien word). Die woonstel word daagliks skoongemaak en het WiFi, linne, handdoeke en kombuis- en badkamergeriewe. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus en het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met toegang tot Netflix en DStv. Die woonstel lei na 'n lieflike balkon met 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland, Century City-kanaal, Intaka Island Voëlreservaat en die Atlantiese Kusgebied.

Besoekers aan Kaapstad het 'n rits doendinge en besienswaardighede om van te kies, soos die ikoniese Tafelberg, walviskyk, voetslaan, branderplankry en uitstekende restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by LAVIRA - Luxurious 1 Bedroom Apartment 202W sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • West Knightsbridge 704, Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 897
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 897
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Knightsbridge 704, Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15135ad053a0d0a835148b5263e6a06926c0a3fdfd42294e1a7c96ccd84e9858a6150b7bd873feea767aeaa66afe25e85c3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 897  per nag (vir 4 persone) 704 West Knightsbridge Esplanade Road, Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.890818930618 18.511926375463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!