Lawaaiwater

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lawaaiwater is in Struisbaai, slegs 200 m van die strand af en 400 m vanaf die hawe.

Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is ook 'n binne-braai. Bring asseblief jou eie braairooster saam.

Slaapplek

'n Bespreking by Lawaaiwater sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lawaaiwater gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za