La'WiiDA Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La'WiiDA Lodge en -konferensiesentrum is tussen die voorheuwels van die majestueuse Schurweberge, net 20 minute se ry vanaf Johannesburg en Pretoria, geleë. Dit kan maklik via teerpad bereik word.

Dié lodge bestaan uit 100 hektaar ongerepte bosveld en bied verblyf in 44 kamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed, waaier, 'n TV met DStv-kanale, 'n haardroër, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe in al die kamers.

Bykomende geriewe sluit wildritte, perdry, 'n konferensiesentrum en 'n swembad in.

Die lodge bied verskeie voëlsoorte en wild soos kameelperde, koedoes, blesbokke, sebras en blouwildebeeste. Gaste kan ook vanaf die dek die wild besigtig waar hulle net 'n paar meter weg wei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La'WiiDA Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false