Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lawrette's Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lawrette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Lawrette's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacques D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Gesin met tieners

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly by hierdie plekkie. Baie netjies en ruim, met alles wat jy nodig het. Heerlike kuierstoep met Weber-braai. Pragtige uitsig. Rustige area. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Ons sal graag weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenine N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine N
Gesin met klein kinders

Lekker, gemaklik, gerieflik.

Gasvryheid was van topbestuur. Die feit dat jy nie sonder ligte of TV sit in loadshedding nie is enigeen se droom en was 'n groot pluspunt veral as dit by badtyd kom met 'n 3-jarige. Ons is van die plaas, so die strate klink vir ons besig in die aand, maar nie so dat dit ons afgesit het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs.

Mooi plekkie, netjies en skoon met alles wat jy benodig vir 'n selfsorg eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransie L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed it very much to stay at Lawrette's Place. Beatiful area and very clean.

We area from high crime area and we felt a little bit unsafe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het dit baie geniet om by Lawrette's Place te bly. Mooi area en baie skoon.

Ons is van 'n area waar daar baie misdaad is en ons het effe onveilig gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Gesin met tieners

Ons het Lawrette's Place geniet en 'n baie vriendelike ontvangs gehad.

Die plek is gerieflik vir 'n klein gesin, baie netjies en skoon, asook baie goed geleë om plekke soos George, Victoriabaai, Mosselbaai, ens. te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker blyplek, redelik sentraal geleë tussen George en Mosselbaai. Enigste negatiewe punt is dat die kroegyskassie te klein is en daar geen vriesgeriewe in die woonstel is nie. Ons moet dus elke dag vleis, ys en bederfbare goedere gaan koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lawrette's Place se terugvoer

Baie dankie Danie vir jou boodskap en so bly om te hoor julle het lekker gebly. Julle was sulke aangename gaste en dit was vir ons n voorreg om julle te ontmoet en by ons te he.
Ons hoor wat julle oor die kroegyskas se en vra verskoning vir die ongerief. Ons maak dit prioriteit om in 2019 die Spacious Gareden Room te voorsien van n lekker groot yskas met vriesgeriewe.

Ons hoop om julle weer hier te mag verwelkom.

Mag 2019 net mooi dinge vir julle inhou.

Vriendelike Groete
Lawrette

Lawrette's Place
Bonny F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonny F

Comfortable and spacious in a scenic garden setting.

The accommodation suited us perfectly - comfortable beds in a spacious flatlet with a separate entrance. The accommodation is homely, and the location is lovely: set high up on a hillside with views of the lush gardens in the Groot Brak area. Easy to find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustige omgewing.

Iemand wat selfsorg soek, net die regte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lawrette's Place se terugvoer

Hallo Coenraad
Baie dankie vir die positiewe terugvoering!
Ek is so bly om te hoor julle het dit gemaklik en rustig beleef.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer by ons te kan verwelkom!
'n Baie voorspoedige 2017 toegewens!

Vriendelike groete
Lawrette

Lawrette's Place
Marie D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie D

Huislik, rustig, netjies en naby restaurante, winkels, snelweg en see.

Sterk aanbeveel, maar nie vir kinders jonger as 12 jaar nie. Terrein verleen hom nie tot kinders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogte-weg 20, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5359441a3a224d2ce9e061612cd3d9046d6b5af993ef239b54b9423b764a192fc206b71ffcc45c9885242579b01d55316d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 20 Sandhoogte Road Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053010539721 22.212546318769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem