Lay Your Hat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lay Your Hat is 'n selfsorghuis in Perlemoenbaai, Gansbaai. Dié smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste. Die huis bied 'n onbelemmerde uitsig oor die see en is slegs 400 m vanaf die strandfront.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 4 slaapkamers met dubbelbeddens en een van die kamers het 'n enkelbed. Die vyfde slaapkamer is 'n woonstelletjie met 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea en -eetarea het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en skottelgoedwasser. Die kombuis het ook 'n binne-braai en 'n ontbythoekie. Die leefarea op die tweede verdieping lei na 'n dek wat oor die ou hawe uitkyk. Die sitkamerarea is het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale teen ekstra koste. Die balkon het 'n gasbraai. Daar is heelwat parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Lay Your Hat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lay Your Hat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za