Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazur 7

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Lazur 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Esther W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf teen baie billike tarrief.

Hierdie eenheid is pragtig. Ten volle toegeruste verblyf met meer as wat jy verwag. Ons gasvrou het vir ons vars vrugte uitgesit, asook vars melk in die yskas gesit vir die eerste koppie koffie. Soveel attention to detail, jy kan net jou tydjie geniet en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazur 7 se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Esther. Ons hoop Ons sal jul weer behuis.
Groete

Lazur 7
Lisa B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Gesin met tieners

Gorgeous apartment in prime location.

We absolutely loved this apartment. Clean, fresh, modern and with everything we could wish for including a dishwasher, washing machine and tumble dryer. Would highly recommend it. We will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazur 7 se terugvoer

Wow... thank you for the lovely review. It's always good to know one is on the right track. We look forward to seeing you soon!
Thank you
Romy

Lazur 7
Marileze K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileze K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hele ervaring was onbeskryflik.

Dit het gevoel of ons iewers oorsee is. Die uitsig op die see was pragtig en alles was so mooi en rustig. Die dekor was ook ongelooflik. Die woonstel is baie groot, en dit het alles gehad wat ons nodig het. Dit het gevoel soos 5 ster verblyf. Baie netjies en skoon. Romy was fantasties en baie vriendelik. Ons gaan beslis weer by Lazur 7 bly, ons wil nie weer iewers anders bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazur 7 se terugvoer

Baie dankie Marileze. Jou terugvoering maak dit alles die moeite werd. Hopelik sal ons u in die nabye toekoms weer sal kan huisves.
Hou veilig en gesond. Groete Romy

Lazur 7
Elize D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende selfsorgverblyf!

Die eenheid is baie ruim, silwerskoon en het alles en nog meer as wat nodig is vir 'n selfsorg-eenheid. Romy was uiters vriendelik en gesorg vir detail wat ons verblyf baie aangenaam gemaak het. Ons beveel die verblyf definitief aan - as jy na selfsorg in Wilderness soek, is dit die plek om te kies. Moenie eers verder tyd mors om na ander opsies te kyk nie. Ons sal beslis weer daar bespreek as ons weer die Tuinroete besoek. Baie dankie vir aangename, skoon en ruim verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazur 7 se terugvoer

Baie dankie Elize. Ek is so bly dat julle dit geniet het. Hopelik sal ons jul eendag weer sien.

Lazur 7
Madeleine B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B
Gesin met tieners

Stunning apartment in a fabulous location.

From the moment we made the booking Romy was very helpful and a wonderful host. We will definitely be returning to this lovely spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazur 7 se terugvoer

Thank you Madeleine, it was great to have you to stay.
I hope your New Year was fun!

Lazur 7
Andries R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries R
Saam met vriende

Uitstekend, baie meer as wat ek verwag het.

Die ligging, netheid en sekuriteit was uitstekend gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazur 7 se terugvoer

Baie dankie Andries. Dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het. Ek hoop om jul weer eendag te sien. Groete, Romy.

Lazur 7
Vanaf
R2 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 120
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 1, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACltSU8m9zKrWBUat6yPReemGbIcYr3rogZvzvoUt8GE11cI4dM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 1 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.992483146628 22.578136198334