Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazur 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 1, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R2 120 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lazur 7 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Wilderness. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en is die ideale basis om die besienswaardighede aan die Tuinroete te verken.

Dié lugtige woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het ’n stort waarvan een en suite-is. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en koffiemasjien toegerus.

Die aangrensende leefarea lei na ’n privaat patio met 'n gas Weber. Veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar op die perseel en die kompleks is naby die strand en ’n paar ander restaurante. Dit is ook 9 km vanaf die Garden Route Mall in George.

Ons het 'n minimum verblyftydperk van 2 nagte buiteseisoen en 3 nagte in seisoentyd.

Slaapplek

’n Bespreking by Lazur 7 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Lazur 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waterside-weg 1, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lazur 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 1, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACltSU8m9zKrWBUat6yPReemGbIcYr3rogZvzvoUt8GE11cI4dM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 1 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.992483146628 22.578136198334