Lazy Days
Beskrywing
Lazy Days bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim, lig en helder strandhuis in die kusdorp Arniston. Die huis is gerieflik geleë net 500 m van Romanstrand af.
Die vakansiehuis is op die eerste vlak en is ideaal vir 'n gesin met jong kinders or bejaardes. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 met koningingrootte-beddens en 2 met 2 enkelbeddens. 'n Volledige badkamer word deur 3 slaapkamers gedeel en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet. Die huis het 'n oopplan-leefarea en -eetarea, sowel as 'n ten volle toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond.
Die huis spog met 'n privaat omheinde agtertuin met 'n grasperk en 'n gedeeltelike onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Daar is 'n kaggel in die leefarea. Die huis het 'n alarmstelsel, beddegoed, skottelgoed, filterkoffiemasjien, kaggel, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en 'n TV met 'n satellietskottel. Gaste moet asseblief onthou om hulle eie DStv-dekodeerder of DVD-speler saam te bring. Gaste het toegang tot parkeerplek in 'n motorhuis en 'n buitestort.
Slaapplek
'n Bespreking by Lazy Days sluit in:
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Lazy Days gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |