Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Days

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Lazy Days
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Daniel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Gesin met tieners

Relaxing, comfy cosy home, welcoming decor.

We stayed as a family of eight. We had a wonderful stay with nothing being left wanting. From the moment we arrived, we felt at home in a relaxed environment. The house was very comfy and catered for all our needs. I will definitely book this facility again. We even got to use the paddle boat on the lagoon; teens loved that. Thank you for a wonderfully helpful team, from the booking to the local key handler. A job well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Daniel,
Thank you so much for your kind words. It is much appreciated. We look forward to your return.
Kind regards, Lyn

Lazy Days
Renate L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate L

Rustige seevakansie in die Tsitsikamma woud.

Lazy Days is goed geleë en die huis is mooi opgeknap met smaakvolle binneversiering. Beurtkrag word hokgeslaan deur die sonkragstelsel (slegs die stoof/oond werk nie gedurende beurtkrag nie, maar daar is ondermeer 'n mikrogolfoond). Die tuin is oorwegend inheemse plante en ons het die voëllewe geniet. Ons het selfs 'n swerm Knysna loeries gesien. Die strand is 'n kort entjie se stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Renate,
I’m so glad you had a wonderful holiday and we hope you will visit again soon.
Regards, Lyn

Lazy Days
Andrea M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute gem of a holiday home.

The house offers everything you need for a relaxing holiday. Clean, comfortable and tranquil, in a lovely quiet street with amazing birdlife and the sound of the ocean in the distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Andrea, your kind words are most appreciated. Thank you for staying BFF at Lazy Days and we look forward to hosting you again soon, kind regards lyn

Lazy Days
Hennie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Heerlik, ontspanne en gerierflik.

Lieflike huis en woonstel, geen tekort aan enige iets. Alles was netjies en skoon. Natuurskoon van die omgewing is betowerend en ons kon goed uitrus die paar dae wat ons by Lazy Days was. Beveel dit aan vir enige iemand wat rustigheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Hennie
Thank you for your lovely review. We are so glad you enjoyed your stay. We look forward to you return.
Kind regards Lyn

Lazy Days
Lara A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, cosy, close to the beach and lagoon, very well maintained and stocked with every kitchen item you could ever require. Very friendly host and easy to access.

Stunning, well-maintained home situated in Nature's Valley close to the beach and lagoon. Very comfortable lounge furniture and beds. The kitchen is very well stocked, with appliances and crockery and cutlery. Lovely garden and great braai facilities. Great friendly hostess and easy self-check-in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Lara,
What a lovely review and very kind words. Thank you so much. It is really appreciated. We do our best to make our guests’ experiences memorable and enjoyable. Soon we will be off-grid which will be an even better experience.
Thank you so much and can’t wait for your return.
Kind regards lyn

Lazy Days
Friedel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedel S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker ondervinding en alles was in orde met die huis gewees.

Die besoek was baie lekker, huis goed geleë en geriewe was goed. Ideal vir 'n gesin en veral in die toekoms met die buite woonstel wat ons nie gebruik het nie. Ons het die braai-area baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Friedel
Thank you for your lovely review. We are so pleased you enjoyed your stay and look forward to hosting you again soon.
Kind regards Lyn

Lazy Days
Joyce K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce K
Saam met vriende

Lekker gekuier. Probleem met stoof.

Agent nie juis vriendelik oor ons stoof-probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Joyce
I am so glad you enjoyed your stay at Lazy Days but your stay was slightly marred by the agent’s service. I am surprised and disappointed to hear this, because she was with you within 5 minutes to show you how the stove works. Everything was in good working order. My apologies for any inconvenience caused.
Kind regards Lyn

Lazy Days
Gabi S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabi S

A very well appointed and comfortable place to stay in a beautiful place.

We had a lovely weekend away with our daughter and her dog. Lazy Days is a comfortable and well-appointed home that provides all you need for a short or longer stay in beautiful Nature's Valley. It's a short walk to the beach and the lagoon and the locals we met are friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Gabi, your kind words are much appreciated. Thank you. We look forward to hosting you again soon. Kind regards. Lyn

Lazy Days
Norrie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Norrie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an ideal setting for us with our two dogs.

It was lovely and quiet with no street lights, so night was night! Conventional 3 bedroom house with a cottage, so too big really for just two people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Norrie,
I am glad you enjoyed your stay as did your dogs.
Kind regards, Lyn.

Lazy Days
Daniela C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela C
Gesin met klein kinders

Wonderful place!

Great place for families with kids! We had a wonderful vacation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Daniela
Thank you for your kind words. I am so pleased you enjoyed you and your family had a good time. I hope you choose to stay at Lazy Daus again soon.
Kind regards Lyn

Lazy Days
Irene G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese huis om in te bly. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie.

Die ligging van die huis is perfek. Stapafstand van die strand en strandmeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review Lazy Days. I really appreciate it. I am so glad you enjoyed your stay and hope you will return in 2022.

Lazy Days
Susarah C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susarah C
Gesin met klein kinders

Home sweet home.

Ons het baie lekker by Lazy Days gebly. Die naam van die plek sê dit als. Die huis het alles wat jy nodig het en jou 4-been-bestevriend kan net so lekker saamkuier aangesien die erf veilig toe is. Die huis is baie netjies en mooi meubels. Die stoep is die beste kuierplek met 'n heerlike plek om te braai. Die suikerbekkies kom kuier sommer net daar! Dankie Lyn, was regtig baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Sumari,
It was a pleasure to host you and would love to welcome you back soon. Thank you for your wonderful review. We really appreciate your kind words.
Kind regards Lyn

Lazy Days
Dirk U - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk U
Gesin met klein kinders

Lekker.

Netjies, gemaklik, naby aan lagoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Dirk,
Thank you for staying at Lazy Days. I’m glad you enjoyed your stay.
Kind regards,
Lyn

Lazy Days
Robert S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met vriende

Our group was very impressed with the cleanliness, uncluttered home where everything was neat tidy and in place. A very pleasant open warm house greeted us. A very comfortable stay indeed.

Very good comfy home well thought out.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons groep was baie beïndruk met die skoon huis met alles netjies en op sy plek. 'n Baie aangename, oop, warm huis het ons begroet. 'n Baie gerieflike verblyf.

Baie goeie, gerieflike huis wat goed deurdag is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Search Robert, thank you for taking the time to review Lazy days. We are delighted that you enjoyed your stay, found it comfortable and more importantly, that you will return to the house. Thank you again for choosing to stay at Lazy Days. Kind regards Lyn

Lazy Days
Wikus S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus S
Gesin met klein kinders

Everything you need.

The house was lovely and the owner did everything possible to make it a pleasurable stay. We will stay there again! Was also great that we could take our dog!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Wikus,
Thank you for your kind words. We really love our home and glad we were able to share it with you. We would love to accommodate again you sometime soon.
Kind regards,
Lyn

Lazy Days
Janine K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met vriende

Paradys! Lieflike huis met alles wat jy nodig het.

Nature's Valley is besonders. Die area is beeldskoon. Lazy Days is 'n oulike plek met alles wat jy nodig het om te ontspan. Dis privaat met genoeg spasie. Baie veilig met ADT wat gereeld verby ry en patrolleer. Sal definitief weer hier gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Janine,

Thank you for your kind words. I’m so happy you enjoyed your stay and everything was to your satisfaction.

Please do come again soon.

Regards,
Lyn

Lazy Days
Bronwen L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen L
Saam met vriende

A perfect spot in paradise with fine attention to detail!

We loved our stay here! Thank you for all the little details - wine, wood and access to the canoe. The cottage was clean and beautifully furnished with everything we needed to make our stay comfy. The keys were easily arranged and everything went smoothly. We will definitely be back for a longer stay. Thank you Lyn!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Bronwen,
Thank you for your wonderful review. I am so glad you had a wonderful and comfortable stay. I look forward to hosting you again soon. Kind regards, Lyn.

Lazy Days
Karin S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met vriende

Baie lekker kuier in Nature's Valley.

Die huis is baie goed geleë, in hartjie van Nature's Valley. Skoon, netjies - goed toegeruste kombuis, lekker braaiplek buite en groot kuierstoep. Groot, boomryke tuin. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Thank you for staying at Lazy Days Karin. I am very glad you enjoyed your stay. Please come again soon.

Warm regards
Lyn

Lazy Days
Michelle G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf!

Alles was baie lekker, ons het net te min handdoeke gehad (slegs 6 handdoeke en ons was 8 mense). Onthou asb. om in die vervolg handdoeke in die buitekamer te plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Days se terugvoer

Dear Michelle
I'm glad you enjoyed your stay and apologise that the 2 towels weren't put in the outside room. It was a genuine mistake as we always provide 1 bath towel per person.
I hope you come again.
Kind regards, Lyn.

Lazy Days
Martine M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine M
Saam met vriende

Baie lekker gekuier en gebly!

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die huis was mooi skoon, en alles was baie netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William R
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en ons sal weer daar wil bly.

Sal enige tyd weer by Lazy Days bespreek. Die huis is goed versorg, netjies en het alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie. Dit is duidelik dat die eienaars omgee vir die eiendom en trots is op wat hulle het. Naby aan die strandmeer en see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 263
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 263
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 263
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Patricks-laan 415, Natures Valley, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd429dbcf2beb507f4ef6823352db77719dec045312d184e1ff9bd899b707d3258b8161640bf4f17bde02ac217d227f2995f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 263 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 415 St Patricks Avenue Natures Valley 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.978499212415 23.562424024537